Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderzicht

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamer-hoofhuis en 6 eenslaapkamer-eenhede gebied. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n leefarea met 'n TV. Elke eenslaapkamer-eenheid beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Die eenhede word weekliks skoongemaak en linne word voorsien. Daar is beskutte parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Die area bied 'n verskeidenheid restaurante, rolprentteaters, hospitale, besighede, skole en gholfbane. Kaapstad Internasionale Lughawe en Century City is 25 km weg en die Kaapse middestad en V&A Waterfront is 34 km weg. Gaste kan ook Stellenbosch en Paarl besoek wat ongeveer 30 minute se ry weg is.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 26 resensies vir Helderzicht
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helderzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1f308884a61ba03a38917c35838ebb15c90e7d35023af1c15b8b0ce7f015a419d0e7bb0b0e7e4c875a2646eb1fb74f8a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 11 Helderzicht Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887815773416 18.707520588955