Woodmead Akkommodasie by Heleen's B&B | LekkeSlaap
+19

Heleen's B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Heleen's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Rene L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene L
Saam met vriende

Pragtige en veilige verblyf.

Heleen is 'n wonderlike gasvrou! Die woonstel is pragtig en gerieflik en baie veilig. Ons sal beslis weer daar bly.

Heleen's B&B's terugvoer

Dankie Rene, kom kuier enige tyd weer.

Groete,
Heleen

Heleen's B&B
Johan O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en privaat.

Naby die hoofweë, maar ver genoeg sodat jy in 'n stil, rustige buurt kan uitspan met die voordeel dat mens maklik daar kan kom en daarvandaan kan aanbeweeg. Pragtig en netjies toegerus met alles wat mens nodig het van 'n selfsorg-eenhied, met 2 slaapkamers maak dit dit vir my 'n eerste keuse.

Heleen's B&B's terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer. Hoop julle is sommer gou weer terug. 'n Lekker ontbyt wag ook op julle !

Groete
Heleen

Heleen's B&B
Amelia S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Fantastiese plek.

Ons het slegs een aand daar oorgeslaap, maar sal graag wou langer bly. Dit is 'n baie lekker blyplek met die vriendelikste mense. Sal beslis weer daar gaan bly as ons blyplek in daai omgewing nodig het.

Heleen's B&B's terugvoer

Dankie Amelia, julle is altyd welkom.

Heleen's B&B
Franclyn S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franclyn S
Enkelreisiger

Fantastic stay, truly!

Fantastic place! Excellent customer service! Beautiful place to stay. Professional and yet personal customer service. Lovely, tranquil environment. Five-star without the heartlessness/coldness of a hotel. Fantastic place!

Heleen's B&B's terugvoer

Thank you so much Franclyn. You are welcome back anytime.

Heleen's B&B
Annalize M - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize M
Enkelreisiger

Gasvry.

Baie lekker. Vriendelik en gasvry. Skoon en netjies.

Heleen's B&B's terugvoer

Dankie Annalize, sal jou graag weer hier verwelkom.

Heleen's B&B
Willem G - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem G
Saam met vriende

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Ons kan Heleen's B&B aanbeveel vir enige persoon wat van stilte (in die stad) gasvryheid en 'n ontspanne atmosfeer hou. Kamers netjies en heerlike kontinentale ontbyt. Pragtige tuin.

Heleen's B&B's terugvoer

Beste Cecile,

Dankie vir die terugvoer, dit was so lekker om julle hier te akkommodeer. Kom kuier gerus weer, 'n gratis bottel wyn sal vir julle inwag!

Groete,
Heleen

Heleen's B&B
Chester W - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chester W
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees!

Baie mooi en skoon gewees. Ek sal verseker weer daar gaan bly.

San-mari L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari L
Gesin met klein kinders

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly en hulle het uit hulle pad gegaan om al my kinders te akkommodeer.

Ilse V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V
Gesin met tieners

Onoortreflike verblyf, gasvryheid en ontbyt!

Ons as gesin is nogal gesteld op waar ons oorbly: veral op netheid, veiligheid en die algehele indruk van 'n plek. Ons was almal aangenaam verras oor al die fasiliteite wat tot ons beskikking was. Daar word ongelooflik baie moeite gedoen om net die beste vir die gaste te doen.

Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodlands-singel 13, Woodmead, Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzMzA5NGFlLTZjNDktNGI3Yi05ZDI3LWY3YzNiNTg5YmNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 4 persone) 9 5 1 5 13 Woodlands Crescent Woodmead 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.056763609081 28.06945681572
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za