Hella Cottage
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Mrt 2024 tot 1 Apr 2024.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R855 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hella Cottage bied selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Durbanville. Dié vinnig groeiende voorstad spog met fantastiese winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas wynroete.
Dié eenslaapkamereenheid is geskik vir 2 gaste en is op die eienaar se perseel geleë. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n sonkamer, WIFi, privaat ingang en veilige parkeerplek beskikbaar. Linne, handdoeke en haardroër word voorsien.
Besienswaardighede in die area sluit Tygervallei, winkelsentrums, Durbanville se wynlandgoedere, Kaapstad se strande, Welgemoed Gholflandgoed, Grand West Casino, en Die Boer- en Barnyard teaters in.
Hella cottage is 4 km vanaf Durbanville MediClinic en Cape Gate MediClinic. Dit is naby die N1 en slegs 10 minute se ry vanaf die bekende wynplaas, Altydgedacht.
Slaapplek
’n Bespreking by Hella Cottage sluit in:
Kenmerke
Hier praat ons
- Afrikaans
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Hella Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom