Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hella Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Hella Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melanie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Dit was rustig, privaat en het voldoen aan al ons vereistes.

Ons het dit baie geniet. Dit is pragtig skoon en netjies, en sal die verblyf sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T
Saam met vriende

Akkommodasie is gerieflik en baie mooi.

Baie moeite is met die dekor gedoen. Die akkommodasie is op 'n goeie plek naby alles en dis baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Amanda vir julle trugvoer.
Ek is baie bly julle het dit geniet, Julle was so rustig, ons het nie eens geweet julle is hier nie. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Hella Cottage
Ronald L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naweek kuier.

Annette het ons baie welkom laat voel by ontvangs. Sy het saam ingestap en seker gemaak dat alles vir ons reg is. Sal definitief weer by Hella Cottage bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe trugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle trug te verwelkom.

Hella Cottage
Landi F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi F

Baie gesellig, waarde vir geld.

Die woonstel is ruim en baie netjies en privaat. Die geriewe is modern en baie goed onderhou. Mens voel sommer bederf om daar te bly. Uitstekende waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Landi!
Hoop om julle gou weer te sien. Julle was puik gaste!
Annette

Hella Cottage
Stacey M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and peaceful.

Beautiful cottage. TV channels were not the best but we weren't there to watch TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Thank you Stacey it was a pleasure to host you and your family. Trust we shall see you again in future.

Hella Cottage
Morne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V
Gesin met tieners

Baie goeie ondervinding.

Ons was baie goed ontvang met oop, eerlike kommunikasie gedurende ons verblyf. Ek sal Hella Lodge weer besoek op ons volgende Kaap-vakansie en enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Hoop ons sien jul binnekort weer.
Groete
Annette

Hella Cottage
Sonnette C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place - will definitely use them again!

Central with a fantastic host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Sonette. Julle was sulke uitstaande gaste. Dit was 'n voorreg om jul te ontvang. Ons hoop ons ontmoet die res van die gesin binnekort.
Groete
Annette

Hella Cottage
Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Ons verblyf was baie lekker.

Ons is baie goed verwelkom. Baie netjiese skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Louise. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.

Groete
Annette

Hella Cottage
Tracy B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B
Gesin met klein kinders

Home away from home.

Christelle was welcoming and extremely friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zenda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, skoon, netjiese huisie waar die twee oulikste honde ons inwag en alle spanning saam met die balle vir die twee weggegooi word.

Die wasmasjien en wasgoeddraad buite en die klein toegeboude stoepie is absolute plus punte ook die silwerskoon vars linne. Baie baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Pieter. Dankie dat ons julle hier by Hella Cottage kon ontvang. Ek vertrou dat die res van jul tyd in SA voorspoedig was en sterkte vorentoe! Laat weet indien ek weer van hulp kan wees.
Hella groete,
Annette

Hella Cottage
Japie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie P

Baie rustige en huislike atmosfeer.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs en heerlike blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie, Japie. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!

Groete,
Annette

Hella Cottage
Toelie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie V
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike Afrikaanse verblyf, ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Dankie Toelie, ek hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Annette

Hella Cottage
Enid V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Enid V
Saam met vriende

Eenheid bied enkelslaapplek vir 3 wat ons uitstekend gepas het aangesien ons nie 'n dubbelbed benodig nie.

Netjiese eenheid met al die geriewe benodig. Dit was baie warm in Desember 2018 in Durbanville en ongelukkig was daar nie 'n waaier nie. Ook nie dun kombersies nie - slegs warm duvets. Verder het alles baie goed uitgewerk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Enid. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Jammer indien jy enige ongerief ervaar het. Ek sou met graagte vir jou n plan gemaak het sou jy dit toe onder jy aandag gebring het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Hella groete

Hella Cottage
Ronel Stander S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel Stander S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne verblyf.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaar. Dis so 'n mooi plekkie. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mooi, netjies en skoon. Ek sal vir seker hul aanbeveel en self weer gebruik. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Ronel! Ek ontvang julle graag weer by ons.
Vriendelike groete
Annette

Hella Cottage
Eckhard F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckhard F
Gesin met klein kinders

Net wat ons wou hê!

Vriendelike ontvangs, netjies en ruim woonstel met als wat ons benodig het. Sien julle weer! Baie dankie Annette.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Eckhard! Was heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette

Hella Cottage
Juan L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goed geleë, baie stil woonbuurt in 'n veilige omgeweing. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus, genoegsame kombuisware, linne en komberse. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Absolute goeie waarde vir geld, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Juan. Dit was 'n plesier en heerlik om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette

Hella Cottage
Danel V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V

Vriendelike diens en netjiese plekkie.

Ons is vriendelik ontvang en het vreeslik lekker gebly. Die woonstel is groot en gemaklik. Ons kon met 'n geruste hart gaan slaap en rustig klaarmaak die volgende oggend. Baie dankie Hella Cottage vir die wonderlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Danel. Hoop ons sien julle gou weer.

Groete
Annette

Hella Cottage
Jean-marie W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie W

Ongelooflik lekker en baie netjies en mooi.

Ons was baie vriendelik ontvang. Kon vir niks meer vra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Jean-marie.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annette

Hella Cottage
Marike F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike F

Voldoen aan al ons vereistes.

Ons is vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Alles was skoon en netjies, met 'n moderne gevoel in 'n huislike atmosfeer. Ons het genoeg spasie gehad en heerlik geslaap. Dis 'n rustige area en ons was naby aan die restaurant waar ons wou gewees het. Die volgende oggend kon ons rustig klaarmaak, koffie drink en huiswaarts keer met 'n goeie gemoed. Dit was beslis goeie waarde vir geld. Baie dankie vir jul gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Marike. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Ons verwelkom graag sulke aangename gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Annette

Hella Cottage
Vanessa V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Fantasies.

Al wat ek kan sê is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hella Cottage se terugvoer

Baie dankie Vanessa. Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Hella-Groete

Hella Cottage
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60YuZMzMElrFYCJHiCZL0dogpXm6tpw2Etl2v7lLOF6CWSQafZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 60 Hella Crescent Uitzicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.822136 18.687724
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem