@Hello Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@Hello Apartment is in die kusdorp Melkbosstrand.

Dié gastekamer het 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, waaier en WiFi. Daar is 'n dubbelbed en kasruimte in die slaaparea en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Veilige parkeerplek word voorsien.

Melkbosstrand is 35 km noord van Kaapstad. Dié nederige kusdorpie is welbekend vis sy lang sandstrand, seekosrestaurante, voetslaanpaaie, golwende duine en pragtige uitsig op die berge.

Slaapplek

'n Bespreking by @Hello Apartment sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Haardroër

Geriewe

  •  Wasgoeddiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @Hello Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]