LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hello Home | LekkeSlaap
+20

Hello Home

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretlaan 4B, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R449 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Hello Home bied gaste-eenhede op 'n groot perseel in Buccleuch, in Sandton. Die perseel is net 10 km vanaf Sandton se sakegebied.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede wat elk geskik is vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer en 'n werksarea met 'n lessenaar. Gratis WiFi word voorsien, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenhede is ook naby winkelsentrums en is net 32 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • Margaretlaan 4B, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R449
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R449
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margaretlaan 4B, Buccleuch, Sandton, 2090, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bdbe8cfdcbddc629ab0a464c5769d2d18bbd23b414f555f7b738e8d184d877d6418d48fa2343bdcd2f931f7f7d40975a1b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R449  per nag(plek vir 2) 4B Margaret Street Buccleuch 2090 Gauteng 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -26.060713 28.1103136
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!