Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hello Kruger

Selfsorg
Hello Kruger Sklipad
Vanaf
Vanaf R795
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort. Ander geriewe sluit ’n kombuisie en ’n buite-area in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit ’n mikrogolfoond en ketel in.

Huisreëls

Let asb. daarop dat dit 'n Malaria-area is. Maatreëls is egter ingestel om te verseker dat gaste veilig vakansie kan hou. Muskietnette is in albei slaapkamers beskikbaar en daar is muskiet-/vlieëskerms op sommige van die vensters. Daar is ook 'n sitronella-kers vir buite en 'n outomatiese muskietsproei in die kothuis.
Voëlkyk is 'n ongelooflike manier om die natuur te verken, en daarom is daar 2 voëlkykboeke wat gaste kan gebruik. Gaste moet seker maak hulle bring hulle verkykers saam om die ervaring ten volle te geniet. Dit is ook belangrik om wild te kyk al langs die grenslyn van die Krugerwildtuin, sowel as vir daguitstappies na die Krugerwildtuin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hideaway-kothuis
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed. Albei die beddens het muskietnette. Die bome rondom die kothuis hou dit koel en daar is ook lugversorging in elke kamer. Daar is bad- en stortgeriewe. Die kothuis het ook ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook WiFi, braaigeriewe en ’n privaat plonspoel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat swembad
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat dit 'n Malaria-area is. Maatreëls is egter ingestel om te verseker dat gaste veilig vakansie kan hou. Muskietnette is in albei slaapkamers beskikbaar en daar is muskiet-/vlieëskerms op sommige van die vensters. Daar is ook 'n sitronella-kers vir buite en 'n outomatiese muskietsproei in die kothuis.
Voëlkyk is 'n ongelooflike manier om die natuur te verken, en daarom is daar 2 voëlkykboeke wat gaste kan gebruik. Gaste moet seker maak hulle bring hulle verkykers saam om die ervaring ten volle te geniet. Dit is ook belangrik om wild te kyk al langs die grenslyn van die Krugerwildtuin, sowel as vir daguitstappies na die Krugerwildtuin.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelslangstraat 2140, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a85c9b1f99c08a0169f238daec349103352a452446ac055864486223ccab5dc8c79d9b89acfe291e50bf219ec63edacfd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 2140 Geelslang Road Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3406976 31.774120633135
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem