Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel op Aarde Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Hemel op Aarde Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annemarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Perfekte verblyf vir groep om saam te kuier by die see. Lekker swemstrand.

Heerlik, hemel op aarde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donné S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donné S
Gesin met klein kinders

Relaxing weekend stay.

A lovely home with plenty of space given we had such terribly windy and rainy weather. The house was extremely clean and tidy on our arrival with the electric blankets being most welcome during the chilly evenings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline G
Saam met vriende

Fantasties!

Heerlike ruim huis op die strand. Baie netjies. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes W
Gesin met klein kinders

Regtig hemel op aarde!

Pragwoning met uitsonderlike geriewe en ligging in kombinasie met uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel M

Pragtige plek.

So rustig en mooi, reg op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverlene K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beverlene K

Was inderdaad Hemel op Aarde, alles was netjies, die rustigheid van die omgewing was so goed, die beste was die ligging op die voorstoep van die see.

En daar was geen haakplekke met Mariette nie. Sal inderdaad weer wil teruggaan daarnatoe, die hele familie het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Landé S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landé S

Wat 'n onbeskryflike belewenis. Sowaar Hemel op Aarde.

Die huis se ligging is ongelooflik. Ideaal vir groter groepe of gesinne met kinders. Ons was 8 volwassenes en 2 kinders. Die huis bied absoluut alles en nog meer wat mens nodig het om lekker te kuier en te ontspan. En die uitleg is van so aard dat niemand in mekaar se spasie is nie en elke kamer het sy eie moderne en mooi badkamer. Groot vertrek vir kuier en braai en saam wees. Die meubels, linne, kombuisgoed en kosmaakgeriewe is alles van hoogstaande gehalte. Dankie vir die bestuurder Mariette vir jou hartlike en vriendelike ontvangs. Hemel op Aarde Villa sien ons beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hemel op Aarde Villa se terugvoer

Dankie Landé vir die mooi terugvoer! Ons ia baie bly dat julle so lekker gekuier het. Hoop ons sien jul gou weer.

Hemel op Aarde Villa
Helen F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen F

Ons het 'n fantastiese naweek gehad.

Die huis is baie netjies en gerieflik. Alles was daar, ons kon heerlik kuier. Die uitsig oor die see vanaf die leefarea sowel as die kamers is wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hemel op Aarde Villa se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Helen, baie bly julle het lekker gekuier en dit geniet! Kom gerus weer.

Hemel op Aarde Villa
Janetta J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janetta J
Gesin met tieners

Amazing house, view and just everything, we could see the dolphins from the living area, how cool is that.

Thanks Mariete you the best, we had a great time, too short but we will come back, enjoy ourselves, love the house, 10 out of 10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hemel op Aarde Villa se terugvoer

Thank you Janetta. We are very glad that you enjoyed your stay, hope to see you back soon again.

Hemel op Aarde Villa
Nadine D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine D
Gesin met klein kinders

Perfect.

You need nothing more to have a fantastic holiday! Everything was perfect, even the weather!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wida D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida D

Lieflike plek om oor te bly

Hierdie huis is met goeie smaak ingerig en volledig toegerus wat verblyf daar 'n plesier maak. Ons was 'n groep van familie en vriende en het almal see-uitsig kamers met eie badkamers gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew M
Gesin met klein kinders

Amazing.

A great house, well situated and well set up.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica B
Gesin met klein kinders

Presies wat die naam is van die villa - hemel op aarde met die see aan jou voete!

Heerlik om elkeen sy eie kamer te hê met badkamergeriewe. Die kuier, kombuis en binnebraai is heerlik vir wanneer almal saam bak en brou en kuier. Bonus is dat my hond kon saamkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Vriendelike diens, skoon, groot huis met uitstekende ligging.

Baie dankie, Marriette, vir jou vriendelike ontvangs, die pragtige huis en 'n puik omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Gesin met klein kinders

Ongelooflike huis.

Asemrowende ligging, die diens was fantasties, die naweek het gevoel soos lang vakansie. Baie dankie Marriette jy was briljant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia N
Saam met vriende

Positiewe ervaring, gasvrye ontvangs. Heerlike skemerkelkies op die stoep met sonsondergang!

Ons is baie gasvry ontvang. Die huis is baie netjies en gerieflik. Die uitsig oor die see is wonderlik en ons sal die mooi sonsondergang met skemerkelkies op die stoep nog lank onthou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen C
Saam met vriende

The Villa was more than what we expected! It was absolutely beautiful!

Stunning setting! Felt like a home away from home. Very well equipped. Manager Mariette is lovely!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die villa was meer as wat ons verwag het. Dit was absoluut pragtig.

Stunning ligging. Het soos ons eie huis gevoel. Baie goed toegerus. Bestuurder, Mariette, is lieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth L
Gesin met klein kinders

Incredible, family stay with the perfect location. Fantastic!

Lovely stay, this house is perfect for groups and families. Right on the beach! Everything you could possibly need is included in the house. Mariette, the housekeeper, is incredible and really goes out of her way to make the stay as comfortable as possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hemel op Aarde Villa se terugvoer

Dear Ruth,

We are very happy that you had a great weekend and hope to see you soon again.

Regards,
Hemel op Aarde Villa

Hemel op Aarde Villa
Janine J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine J

We had an excellent weekend stay.

House is gorgeous, had every amenity we could wish for. Being right on the beach was awesome. The kids as well as adults had a great weekend stay celebrating the in-laws wedding anniversary. The manager, Mariette, is the sweetest lady and very helpful. We will most definitely be going back. We do not have one complaint about the the entire weekend. Even the weather was fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Huta A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Huta A

Perfect getaway with perfect views.

The accommodation had breathtaking views. Relaxing environment. Rooms had beautiful clean crisp bedding. A very comfortable stay. Overall a wonderful venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hemel op Aarde Villa se terugvoer

Thank you Huta! We are delighted that you enjoyed your stay and we hope to see you again in future.

Hemel op Aarde Villa
Francois B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Netjies, skoon en rustig.

Met ons aankoms was ons vriendelike en baie gasvry ontvang deur Mariette. Dit was netjies, skoon en gerieflik. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Alles is van hoë standaard en kwaliteit. Sundara het ook vir ons die rustigheid en stilte gebied wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief Sundara aanbeveel vir ons vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R7 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R7 200
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASQR7oddv3l5StSrqmqx2cDLd9qs4jagkWwlJi2ARnfhzHgTZEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 200 per nag, vir 14 mense 21 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem