Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hendersons Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Leigh-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 62 resensies vir Hendersons Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Frans S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf goed maar beddegoed en stort kort aandag.

Dit was goed vir 1 nag se oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.
Lekker dag

Hendersons Lodge
Coenraad K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad K
Gesin met klein kinders

Ek sal Hendersons Lodge aanbeveel.

Dis ons tweede keer daar. Nie eers gekyk na 'n ander plek nie. Diens is uitstekend. Kos baie geniet. Die instandhouding moet opgeskerp word. Die stortkop moet skoongemaak of vervang word in kamer 1. Die een venster hang skeef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Coenraad!
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons het reeds werk gemaak van die items wat jy genoem het. Hoop ons sien julle binnekort weer!
Lekker dag

Hendersons Lodge
Maeike H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maeike H
Saam met vriende

Good.

Stay was good. Friendly people and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul die verblyf en die etes geniet het.
Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Hendersons Lodge
Annelize S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize S
Gesin met tieners

Gemaklike oorslaap.

Verblyf was gemaklik. Die restaurant is fantasties! Dit is die beste burger ooit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Annelize

Ons is so bly om te hoor jul het jul verblyf en die Lounge se kos so baie geniet! Ons stem beslis saam dat die burgers die beste is in die wereld :)

Groete
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Richard P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Mense vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies.

1. Hare in bad van vorige gaste. 2. Wasbakkrane nie vas nie. 3. Handvatsel in bad weg. 4. Die tuin het aandag nodig. Gee net 'n bietjie liefde aan die plante!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie dankie vir jou terugvoering, Richard. Ons sal beslis werk maak van die items wat jy genoem het. Groete, Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Henriette S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette S
Enkelreisiger

Sal enige tyd weer daar slaap.

Gastehuis is baie sentraal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Henriette. Hoop ons sien jou binnekort weer by Hendersons.

Hendersons Lodge
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gerieflik.

Selfs met ons aankoms, in die middel van "loadshedding", was dit nogsteeds alles ok. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie Mariette vir jou terugvoer. Hoop ons sien jou binnekort weer

Hendersons Lodge
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon kamer, vriendelike diens.

Die gastehuis is naby aan die hoofweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer en kommentaar. Ons hoop om jul gou weer te verwelkom by Hendersons!

Hendersons Lodge
Leane C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leane C
Gesin met tieners

Gerieflik en vriendelik.

Maklik gevind vir 'n oornagstop, vriendelike diens, sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer! Hoop ons sien jul binnekort weer!

Hendersons Lodge
Hendrik B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kos.

Rustige plek. Vriendelik mense. Goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en kommentaar, Hendrik. Ons is baie bly dat jul die verblyf by Hendersons geniet het en hoop om julle gou weer te sien!

Hendersons Lodge
Michael B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael B
Enkelreisiger

Clean and convenient.

Very good stay and comfortable bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your review and compliments, Michael. We are glad to hear that you enjoyed your stay and hope to see you back soon.

Hendersons Lodge
Chris G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvry.

Vriendelik, gasvry, netjies, verkeer deur Senekal mag 'n steurnis vir sommiges wees maar dis 'n bysaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou komplimente, Chris. Ons is baie bly jul was beïndruk met die akkommodasie en sien uit om julle gou weer te sien.
Groete, almal by Hendersons

Hendersons Lodge
Chris G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Vriendelike gasvrye mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Chris. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet en sien uit om julle gou weer te sien.
Groete, almal by Hendersons

Hendersons Lodge
Sune N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sune N
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en netjiese geriewe.

Lekker ontbyt geniet, mens het niks meer nodig nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Sune! Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien!

Hendersons Lodge
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolaas B
Saam met vriende

Ruim, skoon kamers.

Ander gaste baie lawaaierig vroegoggend. Word meer gebruik deur kontrakwerkers en nie vakansiegangers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arries L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arries L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie rus.

Ons het met ons klein hondjie by Hendersons oorgeslaap. Was maklik om te bespreek, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Arries. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Die Hendersons span.

Hendersons Lodge
Maretta T - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maretta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike ruim kamers.

Gasvrye eienaars/personeel en die heerlikste koffie. Goeie waarde vir geld. Enigste negatiewe kommentaar, indien jy 'n ligte slaper is kan swaar voertuie geraas jou pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Maretta.
Ons is bly jy het jou verblyf by Hendersons geniet en ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Hendersons Lodge
Japie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles baie goed, waarde vir geld.

As hulle kan afdakke opsit sal die verblyf perfek wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Japie! Ons sal beslis kyk daarna. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Jacob P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and very accommodating.

We had an amazing 3 days' vacation at Hendersons Lodge. Very friendly staff who ensure that you enjoy your stay in a conducive and safe environment. Affordable prices with entertainment in your unit. The rooms are neat and spacious with day to day cleaning services. The lodge is safe and secure and offers peace of mind. I would definitely recommend it as an amazing place of rest to anyone travelling across or for a holiday, looking forward to visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you Jacob for your review and kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and had a relaxing time. We wish you all the best and hope to have you back soon.
Kind regards
Leigh-Ann and the team

Hendersons Lodge
Danie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danie R
Enkelreisiger

Lusteloosheid en belangeloosheid van personeel.

Miskien is dit bloot die nadraai na Covid, maar daar was 'n atmosfeer van "going through the motions". Ek is self 'n gastehuis eienaar in die Kaap wat geweldig kompeterende omgewing is. Senekal self het heelwat gastehuise en die bestuur hier sal sokkies moet optrek indien hulle besettingssyfers sal wil verhoog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Braam C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam C
Saam met vriende

Baie georganiseerd.

Altyd beskikbaar. Kan op hulle vertrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Braam,
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente
Ons hoop jy het jou tyd hier geniet en hoop om jou gou weer te sien
Groete,
Leigh-Ann en die span by Hendersons

Hendersons Lodge
James B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

An oasis

Having decided to go from Durban to the Cape via the Free State we chanced upon Henderson's which fit our timeframe perfectly. Knowing that there was a microwave in the room we took our own food. There was a heated under blanket and hot water so nothing to complain about.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mei 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenraad K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenraad K
Gesin met tieners

Man, ons het lekker geslaap/

Ons het laat die aand daar aangekom. Hul het v ons gewag en die sleutels oor handig. Ons is kamers toe wat baie skoon en netjies was. Die matrasse was die beste, almal het vreeslik lekker geslaap, net jammer ons moes weer vroeg ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Coenraad

Baie dankie vir jou terugvoer en kompliment. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien. Lekker dag verder

Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Madelaine J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelaine J
Gesin met tieners

Henderson Lodge is veilig en lekker om te gebruik Baie dankie.

Dankie vir 'n heerlike en vriendelike omgewing waarin oornag kon word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Goeie dag Madelaine,

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te sien!

Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Gavin R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good, thank you.

It was ideal for what we needed and would stay again if I was to visit Senekal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your review and comments, Gavin. We look forward to welcoming you back!

Hendersons Lodge
Elana T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana T

Gerieflik.

Baie lekker gebly. Rustig. Naby aan alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elana. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Victoria M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Victoria M
Gesin met klein kinders

Adequate accommodation for family with kids for one night.

Clean, safe and peaceful for travellers.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Voldoende akkommodasie vir 'n gesin met kinders vir een nag.

Skoon, veilig en rustig vir reisigers.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your review and feedback.
We hope you enjoyed your stay and hope to see you again soon.

Hendersons Lodge
Pieter K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en alles wat mens nodig het vir een nag, is beskikbaar.

Baie dankie vir vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer, Pieter. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Hendersons Lodge
Coenie L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Everything was just great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your feedback and kind words, Coenie.
We hope to see you again soon.

Hendersons Lodge
Lianna J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianna J
Saam met vriende

Baie oulike gastehuis, kamer netjies en gerieflik, badkamer kort.

Die badkamers kort 'n deeglike skoonmaak, hulle moet in stort klim en kyk hoe die glasdeure lyk. Die mold op die teëls kan met die intrapslag gesien word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Goeiedag Lianna,

Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons was nie bewus daarvan nie, maar sal dadelik daarvan werk maak

Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Annetjie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf.

Vriendelike ontvangs en netjiese kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie Annetjie vir jou terugvoer en kommentaar. Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Hendersons. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Derek M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hendersons Boutique Lodge laat 'n warm gevoel na.

Ons was aangenaam verras deur Hendersons Boutique Lodge. Dit was vreeslik mooi en ons verblyf was baie lekker. Die mense was baie hulpvaardig en vriendelik. Die plekkie was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer en komplimente, Derek. Dit was vir ons heerlik om jul hier te hê!
Hoop ons sien jul gou weer!

Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Riaan M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie aangenaam.

Die gebou en erf netjies en die kamer baie skoon en mooi ingerig. Baie smaakvol. Het baie lekker gebly. Bed slaap heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Riaan,

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee aan Hendersons Lodge.
Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Gerald B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald B
Saam met vriende

Baie netjies en skoon, sal weer daar oorbly.

Vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Gerald
Baie dankie vir jou terugvoer en kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien. Geseënde 2019 vir jou
Groete, Leigh-Ann.

Hendersons Lodge
Thea Q - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Ruim, smaakvolle, baie netjiese, gerieflike verblyf. Die ligte etes by die Henderson's Restaurant is puik. Ons was vriendelik ontvang en die parkering is veilig en gerieflik. Ons sal definitief Henderson's aanbeveel vir verblyf oornag sowel as vir langer tydperke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer en komplimente, Thea.
Dit was vir ons baie lekker ook om jul hier te hê en hoop om jul gou weer te sien.
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe jaar vir julle.

Hendersons Lodge
Marlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Rus en vrede!

Ons het heerlik gebly by Hendersons. Die koffiewinkel op die perseel het heerlike koffie en iets om aan te peusel. Ons sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Ons is so bly jul het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Marianne C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne C
Enkelreisiger

Baie vriendelik en uiters skoon en gerieflik.

Ek was net 'n bietjie verras toe ek vir die ontbyt moes betaal want die advertensie sê ontbyt in jou kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Marianne,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer oor die misverstand i.v.m. die ontbyt. Ek sal werk maak daarvan dat die informasie beter deurgegee word.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom
Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
George N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and friendly, close to town.

Value for money, great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback, Lebo. We enjoyed having you stay with us, and we hope to see you again soon.
Regards,
Leigh-Ann and the Hendersons team

Hendersons Lodge
Karin M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Baie gasvry, vriendelik, netjies.

Daar aangekom, hartlike ontvangs gehad, wonderlike kliëntediens. Gerieflik, ruim, netjies en rustige nagrus gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, Karin. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie geniet het en ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die Hendersons span.

Hendersons Lodge
Mark R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay and room was a huge surprise. Really big and spacious.

Definitely recommend the guest house to anyone passing through Senekal. It's a lovely, well maintained property with friendly owners, and they allow pets too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback, Mark. We thoroughly enjoyed having you guys stay with us and hope to have you back soon.
Warm regards,
Leigh-Ann and the team.

Hendersons Lodge
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune N
Gesin met tieners

Netjies en ruim kamer.

Wat 'n lekker verrassing om in die ou laerskool te bly. Alles was baie netjies en skoon en ruim kamers. Almal het ons en ons hondjies baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Suné. Dit was vir ons baie lekker om jul hier te hê en ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die Hendersons span.

Hendersons Lodge
Elrina P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Vriendelik ontvangs. Aanbeveelbaar, bekostigbaar. Sal weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Elrina! Dit was vir ons ‘n groot plesier om jul hier te hê. Hoop ons sien jul binnekort weer.
Groete,
Leigh-Ann en die Hendersons span

Hendersons Lodge
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul Venter V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul Venter V
Enkelreisiger

Excellent place to stay.

Owners very friendly and efficient. The rooms are large and well appointed. Very modern but maintains the traditional Free State feeling and atmosphere. The Cheetahs bar and grill makes amazing steaks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback, Paul! We truly enjoyed having you stay with us.

Wishing you a merry Christmas and prosperous New Year!

Hendersons Lodge
Pippa H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pippa H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Noisy and uncomfortable.

Only one, hard pillow per bed. Hard towels. No breakfast. Austere. Very noisy. No nice welcome. No one showed us to our room - only pointed in the direction. Workmen hanging around and lounging on the veranda. Felt unsafe, especially during the night. only a simple key to lock our room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Dear Pippa
I am deeply saddened to hear that you found your stay with us uncomfortable.
You however never gave me any chance to explain the options regarding breakfast, mention that extra pillows are available or that you should let us know if you needed anything to make your stay more comfortable - as you walked off while being spoken to during the check-in procedure.
Please note that we have measures in place regarding the safety of our guests, namely: CCTV, burglar bars, a fenced property and motorized gate to keep our guests safe. The construction workers on site are currently doing renovations at our property and are required to sign in and out daily.
Please feel free to contact us, should you wish to discuss the matter further.
Yours sincerely
Leigh-Ann
Manager

Hendersons Lodge
Mariaan J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies.

Baie dankie vir die aangename verblyf. Baie gerieflik vir die rede waarvoor ons Senekal besoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Beste Mariaan,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie! Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Vicky S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky S

Dit was fantasties!

'n Fantastiese plekkie! Ons het dit vreeslik geniet, dit was mooi, skoon en perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Vicky!
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Willem S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker groot, ruim kamer en alles wat jy benodig is beskikbaar.

Ons het nou vir die tweede keer daar oorgebly. Geen probleme gehad nie en sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer, Willem. Ons geniet dit elke keer om julle hier te verwelkom en sien uit na jul volgende besoek!
Groete,
Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Nelleke K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K
Gesin met tieners

Goeie verblyf in Senekal.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was baie ruim en netjies. Prys baie goed. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer!
Ons hoop om jul bonnekort weer te verwelkom by Hendersons!
Groete, Leigh-Ann en die span

Hendersons Lodge
Willem S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir jou geld.

Lekker ruim kamer. Alles mooi skoon. Sou graag wou sien dat bed van `n bo-laken voorsien word. Die vraag is net waar net `n duvet op die bed is, hoe gereeld sal dit gewas word?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Willem,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons plaas slegs bo lankens op beddens wanneer dit so versoek word, aangesien ons duvet oortreksels na elke verblyf gewas word. Ons dorp 'n erge water tekort het en ons bespaar water sover moontlik.
Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom.

Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
David V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, ruim en baie prakties vir 'n vinnige oornagplek.

Ons het werklik baie lekker hier gebly. Ons is baie vriendelik ontvang en was aangenaam verras oor die groot, ruim kamer. Ons sou egter kon doen met 'n klein kombuis/opwasarea om ons baba se bottels te was en kos voor te berei. Ek sou enige iemand aanbeveel om hier te oornag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het. Ons kyk ook reeds daarna om een van die kamers semi-selfsorg te maak vir juis daardie doel. Ons hoop om jul weer by Hendersons te sien in die toekoms.
Groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Francois V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Francois V
Gesin met tieners

Indien vergelyk met ander eenhede van dieselfde koste is dit nie waarde vir geld nie.

Badkamer krane werk nie. Stort oorskakeling glad nie gewerk. Geen prop in badkamer. Die algemene netheid om die gastehuis was swak. In kort, sal ek dit glad nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Geagte Francois
Baie dankie vir jou kommentaar. Let asb. daarop dat ek wel verduidelik het voor jou bespreking bevestig was, dat ons tans besig is met opgradering en die kamers wat beskikbaar was (en teen 'n afslag prys bespreek is deur jou) nog nie oorgedoen is nie.
Badproppe word verwyder aangesien ons dorp geen water het nie as gevolg van die droogte en ons dit moet aankoop en laat aflewer per liter. Badproppe word verskaf op aanvraag en daar is een gestuur na jul kamer minder as 5 minute nadat daarvoor gevra is. Die tuine en grasperk ly ongelukkig ook onder die droogte en is buite ons beheer op die oomblik.
Ek was glad nie bewus van enige probleem met die diens of hoe skoon die kamers was nie. Ek sal dit graag verder met jou wil bespreek indien jy meer besonderhede het. Ons streef daarna om ons kliente gelukkig te hou en te verbeter waar ons kan.
Ons hoop om jul te verwelkom in die toekoms in ons nuwe moderne eenhede.
Groete
Leigh-Ann, Bestuurder

Hendersons Lodge
Elna G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Die parkering was effe moeilik en persoonlik dink ek as al die kamers beset is, kan dit dalk probleme skep. Ek is ongelukkig nie 'n bewonderaar van honde nie en die groot hond het my nie aangestaan nie. Dit is regtig maar 'n probleem aan my kant. Van die ander gaste het bietjie laataand hard en luid op die stoep gekuier en dit was nogal steurend. Andersins het ons lekker geslaap in 'n ruim vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Hi Elna,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons maak reeds werk van die parkeer area en die area waar die honde toegang het, om van gaste verwyder te wees. Hulle dra wel by tot die veiligheid van ons gaste.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms
Groete, Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Dean D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Worth a stop over.

Beautiful comfortable immaculate rooms for good value, and friendly service, close to restaurants and close to major roads. If we ever go that way again we will definitely use them again. The information packs also gave us a little bit of insight into Senekal and we stopped off at the "places to see" before we left.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Thank you for your valued feedback and kind compliments. We're so happy to hear that you enjoyed your stay and found the information folder helpful too. We hope to have you back again soon :)

Hendersons Lodge
Marike S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marike S

Dit was mooi en netjies.

Ons was daar vir 'n begrafnis en hulle het ons tegemoet gekom om ons bagasie daar te los tot na die begrafnis. Dit was mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hendersons Lodge se terugvoer

Beste Marike,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Leigh-Ann

Hendersons Lodge
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1q43sBajmUniF0gDaxk8xG7nnKEnmemWTIVxbNzGKxyT4vyIxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 26 Hoog Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.318567791415 27.623097002506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem