LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Henmar Guesthouse | LekkeSlaap
+14

Henmar Guesthouse

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Henmar Gastehuis is gelee op die grens van die Brandwag/Westdene besigheidsmekka, Bloemfontein - 500m van Mimosa Mall en naby die Universiteit, Bfn. Medikliniek, Loch Logan Waterfront en Sportstadions.

Ons bied luukse, stylvolle akkommodasie. Elke kamer is smaakvol gemeubileer met 'n unieke voorkoms. Elke kamer het 'n private ingang met lugverkoeling, ingeboude kaste, en-suite badkamers met stortgeriewe, klein yskas en veilige parkering. Ons bied ook plasma TV's, sekere DStv-kanale, asook koffie en tee fasiliteite. Elke kamer beskik ook oor 'n eie alarm.

Gaste is welkom om in die gevestigde tuin met stoepmeubels te ontspan en elke oggend word 'n heerlike Vrystaatste ontbyt in ons eetkamer of stoep bedien. Aandete is ook beskikbaar met vooraf reeling.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Henmar Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Henmar Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Captain Proctor-straat 34, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDliYTc4OTMzLTBmNjMtNDZmZS04MmNmLTA0MDcxOTZlZTRlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 34 Captain Proctor Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.10358 26.20306
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!