Hennie's Rest 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hennie's Rest 2 is in Malelane en is die ideale selfsorg-opsie vir gaste wat omring wil word deur die natuur se gewilde diere en rustige en ontspannende atmosfeer. Die ligging van die huis lok sakereisigers en vakansiegangers en is die ideale oorslaapplek wanneer daar na Mosambiek gereis word. Dit is ook naby die Malelane Krugerhek.

Die verblyf beskik oor 'n tweeslaapkamerhuis en 'n eenslaapkamerwoonstel wat onderskeidelik slaapplek het vir 4 en 3 gaste. Die eenhede het albei goed toegeruste kombuise, leefareas en 'n patio.

Hennie's Rest 2 spog met 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin, wat ideaal is vir wild- en voëlkyk. Die area het 'n verskeidenheid natuurlike en kulturele trekpleisters en gaste kan klomp buitelug doendinge soos voetslaan, wildritte en fietsry geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hennie's Rest 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za