Hennie's Rest 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hennie's Rest 1 is in Malelane en is die ideale keuse vir selfsorgverblyf vir gaste wat deur die natuur se bekendste diere omring wil word in vreedsame, rustige natuurskoon. Ons verblyf is perfek vir gaste op pad na Mosambiek, asook vir sakereisiger en vakansiegangers. Malelane Kruger-hek is 8 km ver.

Verblyf word gebied in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 7 gaste en 'n woonstel met slaapplek vir 3. Die huis en woonstel is volledig toegerus en het leefareas en patio's.

Hennie's Rest 1 het 'n uitsig oor die Krokodilrivier en Krugerwildtuin, wat ideaal is vir voël- en wildkyk. Jy kan ook in die swembad ontspan met die geknetter van die vuur in die agtergrond, luister na die visarende se roep en aan die slaap raak terwyl leeus brul en hiëna's tot laat in die nag lag.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hennie's Rest 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za