LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Henry's House on Sea | LekkeSlaap
+50

Henry's House on Sea

1 resensie
Selfsorg
Eenheid 2
Vanaf R450
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 beskik oor 'n slaapkamer en het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe in. Die eenheid het 'n leefarea met 'n TV en 'n stapelbed vir ekstra gaste. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Wasgoed- en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Nie ’n PVR of Explira nie, slegs ’n gewone dekodeerder of OpenView. Daar word ’n ontruimingsfooi gevra en nie ’n deposito nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R550
per eenheid
Beskrywing

Eenheid 1 beskik oor 2 slaapkamers het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stel stapelbedjies, en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n plafonwaaier. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele en e'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hulle eie dekodeerder, slimkaart en afstandbeheer saambring om van die geriewe gebruik te maak. Die eenheid het ook 'n groot dek met uitsig oor die swembad en braai-area, asook 'n uitstekende see-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Wasgoed- en daaglikse skoonmaakdienste is beskikbaar indien vooraf gereël en teen 'n ekstra koste. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring. Nie ’n PVR of Explira nie, slegs ’n gewone dekodeerder of OpenView. Daar word ’n ontruimingsfooi gevra en nie ’n deposito nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Canterbury-weg 872, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa11414a3dede540896af5ae55c05feee52e95797ef5894c93384b98e243211bffec1d0d2290670e85cb85dae58811a0245d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 872 Canterbury Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.5881259 30.5609335
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!