Witsand Akkommodasie by Heppie-Nes | LekkeSlaap
+34

Heppie-Nes

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Heppie-Nes
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sameeg H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sameeg H
Gesin met klein kinders

Alles goed.

As jy langer bly, benodig jy moontlik 'n groter vrieskas.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

All good.

If you have a long stay, you might need a bigger freezer.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heppie-Nes's terugvoer

Thank you Sameeg.
I ordered a separate freezer for the fishermen.
Regards, Harold Norman.

Heppie-Nes
Johan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Gesin met tieners

Aangenaam.

Gerieflike en aangename verblyf. Vriendelike mense.

Heppie-Nes's terugvoer

Baie dankie Johan.
Ek is bly julle het dit so geniet.
Ek hoop Witsand sien julle vinnig weer.
Groete
HJ Norman

Heppie-Nes
Hannes O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes O

Die huisie bied alles wat jy nodig het vir 'n vakansie.

Ons het die tydjie geniet al was die weer nie so gunstig nie. Ons sal Heppie-Nes weer bespreek. Al probleem is dat daar net parkering vir een motor is. Dit geld natuurlik vir al die ander huisies in Duinepark.

Anke M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anke M
Gesin met tieners

Te kort.

Geen kaste vir klere. Yskas wat nie reg werk nie.

Heppie-Nes's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Na jou resensie het die eienaar onmiddelik stappe geneem en 'n nuwe yskas is ingesit.
Kaste is volgende op sy lysie om dit meer gerieflik te maak vir gaste.
Nogmaals dankie dat julle Heppie- Nes en Witsand gekies het vir julle vakansie.
Groete,
Nadia

Heppie-Nes
Elzabé B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé B
Saam met vriende

Pragtige klein kothuis met als wat jy nodig het in 'n veilige omgewing.

Gerieflike klein kothuis vir 6.

Heppie-Nes's terugvoer

Baie, baie dankie.
Ek is baie bly dat julle ons dorpie geniet het.
Ek waardeer die kommentaar.
Sien julle weer.
Groete
Nadia

Heppie-Nes
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna-straat, Duinepark 29, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJnJGSF2A2CtIxECphh7blb9xvHO3RNlNa8ARhk4Urzziy2E5Kb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Tuna Street 29 Duinepark 6666 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.391835 20.862735
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za