Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Herberg Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Herberg Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Cobus S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan aanbeveel.

Ontvangs, geriewe, diens uitstekend. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hotel se binnenhuis versiering is baie smaakvol.

Die kamers was mooi skoon en die personeel baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gustav H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav H
Saam met vriende

Lekka!

Het baie lekker gebly. Altyd lekker met lekker slaap. Baie netjiese geriewe en jy sit reg op die oewer. Kan definitief aanbeveel vir enige iemand wat na 'n veilige, skoon en netjiese plek soek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marinda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike uitsig, en baie rustige atmosfeer maar baie ongerieflik.

Alhoewel die ligging ideaal is, was ons teleurgesteld in die waarde wat ons vir ons geld gekry het. Die term luukse akkommodasie is misleidend. Veral as mens 'n luukse prys betaal. Die akkommodasie kwalifiseer nie eers as standaard nie. Dis ongelooflik warm binne, en basiese goed soos 'n slaai of plastiekbak, asook braaitang het ontbreek. Die akkommodasie het definitief baie potensiaal, maar kort 'n paar geriewe en goedere om te kwalifiseer as luuks. Selfs komplimentere koffie en suiker sal 'n verskil maak.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Op die webwerf sê dit daar is 'n vol DStv-pakket, wat nie die geval is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant D
Saam met vriende

Nice and clean.

My only negative comment is that on the Friday there was a function - no bar facilities or restaurant facilities were availabe to us, my furniture on the patio was also removed to accommodate the function. I feel we should have been offered a discounted rate as not all advertised facilities were made available to us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanine V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine V
Besigheidsreis

Netjiese verblyf en puik diens.

My kollegas het vir twee nagte by Die Herberg oorgebly. Die kamers is uitstekend ingerig en netjies. Hulle ontbyt en aandetes was van die hoogste gehalte. Pieter het mooi na hulle omgesien. Hulle het so baie van die area en Die Herberg gehou, hulle wil sommer die jaareindfunksie daar reël. Ons sal elke keer weer by hulle bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan C
Enkelreisiger

Big room, clean and nicely decorated.

Herberg Hotel is one of the very few options in the Oranjeville area of the Vaal Dam. It is quaint and really neat and well-run. The room was spacious and clean and nicely decorated. Included breakfast which was tasty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moira S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moira S
Gesin met tieners

Fantastiese diens en baie behulpsaam.

Baie vriendelike diens en gaan uit hul pad om ons te help! Die kos is vyfster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met vriende

Baie netjies oorgedoende hotel.

Die Herberg is netjies oorgedoen, en is baie naby aan die dam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hestelle B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Netjiese en versorgde akkommondasie. Dalk so bietjie tekort aan finesse, as voorbeeld; handeroom en sepies in die kamers, lekker koffie. Andersins was ek werklik verbaas oor so 'n pragtige versorgde plek in die platteland. Doen so voort Herberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tommie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tommie V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly by die Herberg, daar kan wel so bietjie plan gemaak word met skottelgoedseep en afdroë lappe vir die kombuis. Daar kort 'n braai tang en die eenheid moet gediens word daagliks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nedine V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nedine V
Gesin met klein kinders

Dis 'n fantastiese plek. Sal weer daar gaan bly. Die Chalets langs die dam is wonderlik my seuntjie het dit baie geniet daar.

Die visvang is baie lekker daar. Die kinders geniet dit daar. Uitstekens. Sal mense aanraai om daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is n fantastiese plek. Sal enige tyd weer terug gaan.

Die charlet was baie mooi skoon het alles wat jy benodig. Die diens was uitstekend. Sal dit regtig aanbeveel is die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangsdame was meer as uitstekend. Sy is beslis 'n aanwins vir die Hotel.

Uitstekende blyplek en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en skoon. Meer as tevrede met die diens.

Vriendelike werkers en kamers netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christell A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell A
Saam met vriende

Warm and welcome.

Staff is very friendly and helpful. Food is very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tyrone W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en lekker.

Lekker kos. Vriendelik en behulpsame bestuurder en personeel. Waardevolle advies vir aktiwiteite rondom Herberg Hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandy P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to stay.

Staff is so friendly. The room neat and tidy and so clean. felt so welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickolaas D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nickolaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie afgeleë, maar mooi.

Goeie plek vir mense wat die natuur geniet. Daar is ook 'n elektrisiteitsvoorsieningsprobleem, maar ons het goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Market en Scott-straat, Oranjeville, 1995, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3e5af16cf827fdd70bc4bb62271c182e73d9a0da21ef177138cf007be41a8810115c930caafff0e29918dd37d982817a60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 c/o Market and Scott Street Oranjeville 1995 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.991293801912 28.202570708049
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem