Strand Akkommodasie by Herbert House B&B | LekkeSlaap
+32
+32

Herbert House B&B

  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 26, Strand, 7140, Wes-Kaap

Beskrywing

Herbert House B&B is ideaal geleë vir sakereisigers wat graag in 'n stil, ontspanne omgewing wil ontspan na 'n besige dag. Die huis is stapafstand van die strand en verskeie restaurante en koffiewinkels af.

Daar is 3 kamers wat ten volle ingerig is. Elke kamer het sy eie ingang van die stoep af en slaapplek vir 2 gaste. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n elektriese skeerpunt en 'n warm handdoekreling.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar en ons het 'n swembad waar jy op warm somerdae kan afkoel. Daar is swemhanddoeke beskikbaar wat net by die swembad gebruik kan word.

Ontbyt word elke oggend in die eetkamer bedien. Daar is geen selfsorgfasiliteite by Herbert House beskikbaar nie. Die akkommodasie is nie geskik vir rolstoelgebruikers en troeteldiere nie.

By Herbert House is ons gaste ons prioriteit en ons sien vreeslik daarna uit om jou te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Herbert House B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hill-straat 26, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herbert House B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hill-straat 26, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiNGUzZjhhLTRlZjktNGU0YS1iNGYwLTI1NmZkNjVjMGQ4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 26 Hill Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.1098675 18.8238357
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za