LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Herda's Guest Suites | LekkeSlaap
+15

Herda's Guest Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 653, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Herda's Guest Suites is in Rietfontein, Pretoria en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, diegene wat vir familie kom kuier en oornaggaste. Dit is naby hospitale, verskeie winkels, restaurante en die sakegebiede.

Verblyf is beskikbaar in 2 suites. Die eerste suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede suite het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Al die suites het 'n kombuisarea met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die suites het elk 'n TV met DStv en bied toegang tot 'n privaat stoep met buitemeubels.

WiFi is beskikbaar vir sakegebruik en kan van die eienaar versoek word.

'n Mobiele braai is op versoek beskikbaar en daar is veilige skaduparkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Nico Smith-straat 653, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nico Smith-straat 653, Rietfontein, Pretoria, 0084, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf632b1754d254ae54280722673669d4f1af3578fce6c09a2a2acc52d1721ef7707ad942bd9e88d1cd258e267eafb889b1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 653 Nico Smith Street Rietfontein 0084 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.719547035897 28.212284582465
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!