Denvar Park Akkommodasie by Heriot Manor | LekkeSlaap
+51

Heriot Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 44, Genevafontein, George, 6539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Op die beroemde Tuinroete van Suid-Afrika sal jy Heriot Manor vind, netjies weggesteek in George. Ons instansie spog met 'n pragtige, beskutte ligging, ouwêreldse bekoorlikheid en uitstekende gasvryheid. Die gastehuis is na aan wonderlike restaurante, gholfbane en toerisme-bestemmings op die Tuinroete.

Heriot Manor het 7 lieflike gastekamers met oorgenoeg ruimte en bederfies vir tot 18 gaste.

Die gastekamers wissel van ruim dubbel- en gesin-suites tot selfsorg-eenhede. Al ons eenhede het moderne en suite-badkamers, kraakvars wit linne, DStv, plasma-TV's, WiFi en 'n ketel vir tee en koffie.

Jy sal nie die versoeking kan weerstaan om net terug te sit en te ontspan voor 'n knus kaggelvuur in een van ons 2 ruim gaste-sitkamers nie.

Die buitebraai-area is beskikbaar vir jou gerief met 'n swembad vir warm dae en 'n groot tuin.

Die kroeg op die perseel het gaskoeldrank en bier beskikbaar en die uitstekende wynkelder het van die beste Suid-Afrikaanse wyne vir jou om op die proef te stel.

Maaltye word bedien in die Victoriaanse eetkamer met sy kristal-kandelare en kaggel. Ons bied 'n stewige ontbyt-buffet aan en 'n ligte aandete kan met vooraf kennisgewing voorsien word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Heriot Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Bosduifstraat 44, Genevafontein, George, 6539, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heriot Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 44, Genevafontein, George, 6539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALxh5LCJnZHMvLIQ8qsfrJOgHL02SAPKzYbHOsMWzL5Y6v1LswU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 44 Bosduif Street Genevafontein 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.959005648382 22.48916387558
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za