Denvar Park Akkommodasie by Heriot Manor | LekkeSlaap
+51

Heriot Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Heriot Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolandi B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi B
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, vriendelike mense. Ons het heerlik gebly.

Ons het heerlik gekuier! Wat 'n pragtige plek.

Heriot Manor's terugvoer

Hallo
Julle was sulke lekker gaste, definitief 10 uit 10. Ons hoop ons sien julle weer.

Heriot Manor
Bernie B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis en geriewe in 'n uitstekende tuin. Baie vreedsame omgewing.

Die plek word hoogs aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning guest house and facilities in an awesome garden. Very peaceful surroundings.

Highly recommended place to stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heriot Manor's terugvoer

Please come again, you were super guests! We appreciate you.

Heriot Manor
Yolandi E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi E
Gesin met klein kinders

Heerlike tyd weg.

Ons het baie lekker gebly by Heriot Manor. Diens was puik, kamers skoon en mooi.

Heriot Manor's terugvoer

Hallo Yolandi,

Dit was vir ons 'n plesier om julle by Heriot Manor te ontvang.
Ons wens julle alle voorspoed vir die nuwe jaar en vertrou ons sien julle weer.

Groete,
Isabellah

Heriot Manor
Susan B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, welcoming, all our needs were met.

The gardens are beautiful, the rooms have everything one needs for a home away from home. The swimming pool was great and the breakfasts were delicious.

Heriot Manor's terugvoer

Hello Susan,
It was so nice to have you here. We definitely give you full marks.
Have a glorious new year.

Heriot Manor
Fick B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fick B
Enkelreisiger

Die moeite werd.

Baie mooi en rustige omgewing. Fasilitiet het alles en diens is puik.

Shawn N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn N
Gesin met klein kinders

Fantastiese ervaring, uitstekende diens!

Ons reis met 'n eenjarige baba en die personeel by Heriot het uit hulle pad gegaan en werklik die spreekwoordelike ekstra my geloop om ons van diens te wees! Ons sal enige tyd Heriot aanbeveel my iemand wat in George moet gaan bly.

Heriot Manor's terugvoer

Goeie Dag Shawn,
Ons is baie bly dat julle so lekker ontspan het by Heriot Manor, sien uit daar na om julle op 'n volgende keer weer te akkommodeer.

Vriendelike Groete.
Ezet

Heriot Manor
Marelia J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marelia J

'n Huislike gevoel.

Ons is hartlik verwelkom met die intrapslag. Selfs as twee vrouens alleen het ons baie veilig gevoel. Heriot Manor is ideaal vir natuur- en sportliefhebbers en ook naby genoeg aan normale stedelike aktiwiteite. Dit is die ideale plek om te gaan rus.

Heriot Manor's terugvoer

Marelia J

Dankie ons bederf graag.

Vriendekike Groete
Ezet
Heriot Manor Gastehuis

Heriot Manor
Erica O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica O
Gesin met klein kinders

Vreeslik lekker!

Ons het vreeslik lekker gebly! David en Tannie Ann het ons op hul hande gedra! Ek sal dit verseker aanbeveel vir enige iemand!

Heriot Manor's terugvoer

Erica O
Dankie sien julle weer!!

Ezet
Heriot Manor Gastehuis

Heriot Manor
Jennifer G - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer G
Gesin met klein kinders

Baie gasvry. Akkommodasie en ontbyt baie goed.

Baie goeie verblyf, netjies, skoon en ruim. Uitstekende waarde vir geld.

Heriot Manor's terugvoer

Jennifer G

Baie dankie, dis 'n groot plesier!!

Ezet
Heriot Manor Gastehuis

Heriot Manor
Ronel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie goeie waarde vir geld!

Heriot Manor's terugvoer

Ronel V

Dankie!

Ezet
Heriot Manor Gastehuis

Heriot Manor
Ivan L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exactly what a guest house should be.

David was a terrific and friendly host, informative and knowledgeable on most matters including restaurant recommendations, interesting places to visit, great breakfasts. We had a comfortable and well furnished and supplied bedroom and he has created a wonderful garden to relax in and walk about. Nothing was too much trouble and we felt at home and relaxed during our entire stay. We will definitely use his excellent services again if we choose to visit the area. Both my wife and I were delighted. We had a very comfortable and relaxing few days.

Mari L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye bestuur en pragtige huis.

Definitief hoogs aanbeveelbaar! Vriendelike diens en pragtige huis. Heerlike ontbyt. Baie privaat kamers met netjiese badkamers.

Johan V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Enkelreisiger

Die selfsorg-eenheid is netjies, groot en word elke dag skoongemaak.

Ek sal Heriot Manor aanbeveel by enige persoon wat 'n rustige omgewing verkies en behoorlik wil rus. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig met 'n skoon swembad. Dit is baie sentraal geleë naby aan alles. Ek sal beslis weer daar gaan bly. Die personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Die eienaar het my selfs op die laaste aand vir 'n braai genooi.

Thoko M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Thoko M
Gesin met klein kinders

Overally-happy with the facilities, worth the money spent

Host, Anne was very friendly and helpful. Tranquility experienced in the guesthouse...though could improve the decor.

Quentin B - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Sal aanbeveel aan familie en vriende.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bosduifstraat 44, Genevafontein, George, 6539, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALxh5LCJnZHMvLIQ8qsfrJOgHL02SAPKzYbHOsMWzL5Y6v1LswU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 44 Bosduif Street Genevafontein 6539 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.959005648382 22.48916387558
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za