Heritage House B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Heritage House B&B bied B&B-verblyf in die sentrale deel van Pietermaritzburg. Dié gastehuis is naby restaurante, winkels, die universiteit en verskeie ander besienswaardighede in die dorp geleë.

Heritage House B&B het 6 kamers wat smaakvol ingerig is. Dié kamers beskik elkeen oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging en verhitting, 'n TV met M-Net, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Ander smullekker maaltye kan teen ekstra kostes bestel word. Die gastehuis het 'n swembad, geriewe vir troues en funksies, en veilige parkeerplek vir voertuie.

Heritage House B&B is naby verskeie skole, 'n Medi-Clinic, die Golden Horse Casino en ander geriewe geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Heritage House B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za