LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermajante Kothuis | LekkeSlaap
+26

Hermajante Kothuis

18 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Hermajante Kothuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Christie C - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie C
Besigheidsreis

Lovely quiet cottage, good value for money.

Little cottage on the edge of town - quiet and semi-rural. Friendly and accommodating host.

Johan M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige rustige kothuis.

'n Rustige plattelandse dorpie met 'n kothuis net buite die dorp. Rustig tussen die diere. Alles wat nodig is met 'n baie hulpvaardige gasheer en vrou.

Brendan S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan S
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Dit voel jy is op die plaas en nie ver uit dorp nie.

Karen J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker plaasgevoel wegbreekplekkie.

Hoenders, kalkoen, eende, 'n skilpad, stilte, mooi sonsondergang, en niks geraas van mense of karre nie! Wat kan dan nou beter. Die huisie met sy oudhede en sê goedjies is te ougat, regte plaas gevoel. Beslis weer 'n kuiertjie maak by Hermajante.

Hermajante Kothuis's terugvoer

Goeie dag Karen,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons lekker as ons gaste ons unieke atmosfeer geniet!

Hermajante Kothuis
Beatrix S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrix S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was vriendelik en daar was geen probleem om ons hondjie saam te vat en saam te laat oorslaap nie.

Ons was vriendelik ontvang en het tuis gevoel. Hoenders, kalkoen, eende en skape het 'n plaasatmosfeer geskep.

Marzanne W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marzanne W
Saam met vriende

Baie oulike plekkie.

Baie oulike plekkie. Goeie kommunikasie van eienaar en intekening het vlot verloop. Net jammer die verblyf was so kort.

Hermajante Kothuis's terugvoer

Beste Marzanne,

Julle is enige tyd weer welkom. Volgende keer kuier julle langer!

Groete,
Hermajante

Hermajante Kothuis
Shanaaz G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanaaz G
Gesin met tieners

Baie lekker gebly.

Dit was baie lekker om by Hermajante Kothuis te bly, almal was baie vriendelik. Die plek is baie skoon en netjies en dit was regtig 'n plesier.

Ankia P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ankia P
Gesin met tieners

An absolutely awesome awesome place to stay.

We arrived to a spotless cottage. Hermien was friendliness itself. A farm style vibe even though not a farm. We loved the fact that it was so peaceful and the swimming pool was private. Hermien was so thoughtful, right down to the braai wood and blitz to the wine that she gifted us. The Wi-Fi worked and the DSTV worked (a lot of people say they have this and then they don't). There were fans in the rooms. Days get hot there so the fans were appreciated. Loved it!

Clint B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clint B
Gesin met tieners

Asemrowende naweek weg van die stad se gejaag omring met vars lug en die skepping van die natuur.

Sal enige tyd weer bespreek. Asemrowend en uniek om weg te breek van die stad se gejaag. Hermien baie baie dankie vir jul gasvryheid en die lekker verblyf. Ons gesin het iets saam ontdek die naweek, rustigheid in die natuur.

Mynhardt V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt V
Saam met vriende

Rustigheid en vreedsaamheid vir jou siel.

Baie vriendelik deur eienares ontvang en verwelkom. Het heerlik daar gebly. Hermajante het alles in wat 'n mens benodig. Al wat j .moet saamneem is jou kos. Baie dankie Hermien, het heerlik daar gebly.

Hermajante Kothuis's terugvoer

Dit was 'n groot plesier jul kan enige tyd weer kom kuier.

Groete

Hermien
Hermajante Kothuis

Hermajante Kothuis
Elrike N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elrike N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was aangenaam om weer in die platteland te wees. Die kothuis was netjies en al die geriewe was puik. Sal definitief aanbeveel.

Bernadette S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker wegbreek! Die rustigheid van 'n plaas. Mooi skoon en jy voel sommer welkom.

Baie lekker plekkie! Baie rustige plaas gevoel. Dit was so lekker om op die stoep in die son te sit en na al die diere en stunning uitsig te kyk. Skoon, netjies en als wat jy nodig het op een plek. Die eienaar is dierbaar. Dankie Hermien, vir 'n heerlike wegbreekaand.

Annelie P - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie P
Gesin met tieners

Baie lekker, rustig.

Dit was heerlik. Die tuisgebakte broodjie wat ons ontvang het was 'n groot bederf.

Arthur B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur B
Enkelreisiger

'n Juweel.

Dit was my eerste verblyf by Hermajante en was onseker toe ek voor die hek stop. Hermien se verwelkoming was vriendelik en deeglik. Die kothuis het my verwagting oortref en daar was selfs 'n heerlike louwarm plaasbrood op die tafel. Hermien se passie word beslis weerspieël in hoe sy die kothuis ingerig het. Baie goed toegerus. Die kothuis is op 'n kleinhoewe geleë en of die ligging goed of sleg is, is relatief. Die geluide van hoenders en skape, mooi sonsondergange, so nou en dan 'n voertuig en 'n trein, kan net te vind word in hierdie landelike omgewing wat net buite Moorreesburg geleë is. Is ook baie privaat. Baie dankie Hermien vir hierdie geleentheid.

Erasmus V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erasmus V
Saam met vriende

Beste waarde vir geld in lang tyd.

Ons het na werk deur gery en is vriendelik verwelkom. Hout was klaar gepak, Vars gebakte brood ontvang. Die plek is groter as op foto's. Hermien, baie dankie, ons kon nie vir 'n beter trou-naweek gevra het nie. Dit was baie netjies, skoon en veilig.

Anso V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso V
Saam met vriende

Gesellig.

Baie oulike cottage met alles wat mens nodig het. Die heerlike vars plaasbrood, beskuit en selfs sappies in die yskas was heerlik. Die huisie is baie netjies en skoon. Ons het oorgeslaap vir 'n troue wat ons bygewoon het in Moorreesburg en het baie lekker gebly.

Hermajante Kothuis's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit na jul volgende besoek.

Hermajante Kothuis
Alet M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alet M
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs, rustige atmosfeer en mooi uitsig.

Heerlike plaasatmosfeer, maar nogtans na genoeg aan die dorp. Baie lekker gebly. Heerlik vir 'n naweekwegbreek om net die stilte in te drink en jou batterye te laai.

Carel S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel S
Gesin met tieners

Heerlike rustige atmosfeer en gasvrye ontvangs.

Goeie waarde vir geld. Het laat opgedaag maar is hartlik ontvang met 'n gebakte plaasbrood en 'n vuurtjie wat klaar gepak was, reg om te braai.

Hermajante Kothuis's terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle as gaste te kon hê.

Groete,
Hermien - Hermajante Cottage

Hermajante Kothuis
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
was R540
Vanaf R486
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 12, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0HsPn98RZL3mqi3bWuVey5zj7OvGOowOd6bC4kn7yQ4y0rlMU4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R540, nou Vanaf R486  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 12 Main Road Moorreesburg 7310 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.1390095 18.6611282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!