Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus At Home

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Koos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Hermanus At Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacobus D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D
Enkelreisiger

Ek het die tydjie by die gastehuis baie geniet.

Baie aangename atmosfeer. Alles was in plek en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die klop op die skouer. Dit was vir ons 'n plesier om jou hier te kon huisves.

Hermanus At Home
Tony O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tony O
Saam met vriende

Comfortable but small.

There was nothing wrong with the accommodation. Although we were only two people, it was really small. Also a bit confusing when it comes to room selection. Room 1 isn't room 1, not sure how to explain it but long story short, it was not the room I wanted. The host was wonderful and most helpful. Thanks for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garry K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garry K
Saam met vriende

We had a great time and will be back.

The owners of the guest house were very friendly and helpful. Our room was comfortable, and we were very happy that we had WiFi. We also loved the pool. We had breakfast at the guesthouse on Sunday morning, and the food was very good. A really great stay; can highly recommend them.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessica D
Gesin met klein kinders

Average.

We had an enjoyable stay. The host was very accommodating and friendly, and the actual room is extremely clean. However, I would like to point out 2 very crucial factors that were not listed on your site when making the booking. 1. It is not stated anywhere that there is an entire family staying on the property 5 steps away from the pool, meaning that you don't have privacy by the pool area. It made me feel uncomfortable to swim with my daughters (2 and 11). There are no pictures on the website of the cottage that they live in right next to the pool - it looks like it has been conveniently cropped out. Had we known this, we probably wouldn't have booked the accommodation due to lack of privacy. 2. The "quiet time" from 22:00-06:00 is not mentioned anywhere, and we felt restricted as we had to go to bed at 22:00 while on vacation.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lovely.

The stay was wonderful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent stay and good B&B vibes.

Stay was good apart from slow WiFi. YouTube videos set to 360p would play for 10 seconds and buffer for minutes afterwards.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Hi Anton
Thank you so much for the review.
Apologies for the slow WiFi. I was not there, but we always ensure our guests are aware that they can contact us 24/7 if anything is not 100%. We have fast Fibre internet, modems with UPS, and inverters to keep our internet, WiFi and all security features running, even through load shedding. Sometimes you just have to reboot a modem to get it running optimally again. I think the modem closest to you might have had a problem and then you got connected to one further away from you.
One call and we would have sorted it out in minutes.
Regards, and thank you for staying with us.

Hermanus At Home
Cornelius V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V

Dit was opwindend.

Bje rustig en stil. Ek kon my dag en aand geniet en dankie vir die gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Theo J

Great stay.

Koos is a very nice and friendly man. Great host. The home is very family-oriented and beautiful decorated. Can recommend it to anyone, whether family or individual.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linceley K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linceley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier.

Gasvrou het probleem met ons ontbyt opgelos sonder enige ekstra betaling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Goeie middag Linceley

Baie dankie dat jy tyd geneem het om so 'n vriendelike resensie oor jou verblyf by ons te gee.

Dit was ons grootste plesier om so 'n wonderlike paartjie by ons gastehuis te ontvang.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Trudie

Hermanus At Home
Estelle A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle A
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Vriendelike, hulpvaardige gasvrou. Netjiese plek in 'n stil buurt. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die gawe boodskap. Dit is vir ons altyd 'n plesier en voorreg om sulke gawe besoekers hier te kan huisves.

Hermanus At Home
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs, waarde vir geld en heerlike koffie!

Gastehuis se interior is effe oudmodies, maar baie netjies en skoon. Vriendelike en hulpvaardige diens. Gerieflike afstand van restaurante en besienswaardighede. Goeie waarde vir geld en was aangenaam verras met die kwaliteit van die ontbyt. Kamer het alles gehad wat nodig is. Sal definitief weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike bookskap. Dit was ons voorreg om julle hier te kon huisves.

Hermanus At Home
Gideon E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon E
Besigheidsreis

Rustig en baie skoon. Vriendelik. Veilige parkeerplek.

Ek sal die gastehuis aan enige een aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie Gideon
Dit was regtig aangenaam om so 'n gawe besoeker hier te kon hê.

Hermanus At Home
Leandra R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandra R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry, ons kamer het net 'n gemakstoel gekort.

Baie vriendelik en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Dankie Leandra, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Hermanus At Home
Amy-lee P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amy-lee P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, sielsverfrissend, rustig.

Hermanus At Home is perfek vir net 'n vinnige wegbreek uit die haastige realiteit. Ons het die tydjie daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Dankie vir die klop op die skouer. Groot plesier om sulke aangename mense vir 'n kuier te kon hê.

Hermanus At Home
Willem S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Gesin met klein kinders

Die kamer is baie goed toegerus, ruim en groot.

Ons het baie lekker gekuier, als wat daar was het gewerk en is goed onderhou. Die ontbyt was baie lekker en almal vriendelik en tegemoetkomend. Sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die gawe opmerkings. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te kon huisves.

Hermanus At Home
George B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Koos was baie bedagsaam, vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Dankie aan julle vir die kuier.
Dit was vir ons 'n voorreg en plesier om sulke aangename mense te hier te kon hê.

Hermanus At Home
Petronella G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs was baie vriendelik en aanpasbaar.

Sal enige tyd iemand aanbeveel om by Hermanus At Home 'n vakansie deur te bring. Dit was aangenaam en gasvry. Het baie ekstra moeite gedoen om ons meer tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die klop op die skouer.
Dit was regtig lekker om sulke gawe mense te kon huisves.

Hermanus At Home
Anne-marie D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie D
Saam met vriende

Dit was presies wat ons gesoek het - 'n skoon, stil oorslaapplek met 'n lekker ontbyt.

Ons het lekker geslaap en die ontbyt was heerlik, veral die koffie. Ons sal beslis weer by Hermanus At Home oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die vriendelike boodskap. Dit was vir ons 'n voorreg om sulke super aangename mense hier te kon hê.

Hermanus At Home
Keith S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great first impression. Owner very friendly and welcoming.

Situated in a very nice area. Building well maintained and tastefully furnished. Very good breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Thank you for taking the time to review your stay with us. It was our pleasure having you here.

Hermanus At Home
Tersia B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B
Gesin met tieners

Professioneel en vriendelik.

Ek sal 100 persent aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was regtig vir ons aangenaam julle hier te kon huisves.

Hermanus At Home
Elise V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontbyt ooit!

Dié B&B is 'n B&B in die regte sin van die woord. Die kamer was perfek en die ontbyt was voortreflik. Die gasheer was baie vriendelik en het die ligging van die besienswaardighede mooi verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die klop op die skouer. Altyd ons plesier om sulke gawe, vriendelike gaste te probeer bederf.

Hermanus At Home
Karin V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig gehad het.

Eienaars is baie gasvry en hulpvaardig. Ons het lekker gebly en 'n heerlike ontbyt gehad. Beslis goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Dit was vir ons werklik 'n groot plesier om sulke aangename mense hier te kon huisves. Dankie vir die goeie resensie. Dit is altyd lekker om te weet dat gaste hulle verblyf by ons geniet het.

Hermanus At Home
Luanne S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne S

Dit was aangenaam en gerieflik.

Hermanus At Home het 'n huislike atmosfeer. Jy voel welkom wanneer jy die eerste keer in stap by die gastehuis. Die kamers is pragtig gemeubileer en alles wat jy nodig sal kry is beskikbaar sonder om daarvoor te vra. Hierdie gastehuis se naam kom werklik tot sy reg want dis werklik amper soos jou tweede huis. Ek sal hierdie gastehuis aanbeveel vir enige een wat op soek is na iets huislik en waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir die klop op die skouer. Dit was ons een groot plesier en voorreg om so 'n pragtige, hoflike familie groepie te kon huisves. Ons hoop julle kom kuier weer.

Hermanus At Home
Peter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly, clean and service.

We stayed here for 1 night. The hosts were very friendly and helpful. They gave good tips and knew what hospitality means. Nice room, clean big bathroom, good breakfast, safe parking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Thanks for the positive review. It is our pleasure to spoil such courteous guests.

Hermanus At Home
Harry M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value accompanied by very courteous hospitality.

From one B&B owner to another: Excellent stay even if for only one night. Unfortunately we had to move on. The beds were very comfortable and the farm style breakfast was enormous. We will definitely return when next visiting the Western Cape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting such a friendly couple.

Hermanus At Home
Shodika S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shodika S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n onvergeetlike rustige naweek met die gemoedsrus van heerlike verblyf.

Hermanus At Home sal ek vir enige een aanbeveel. Dit is in 'n rustige stil area geleë, maar tog naby die dorp en strand. Die plek is baie netjies en die eienaars is baie gasvry. Gaan geniet 'n rustige heerlike naweek by Hermanus At Home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hermanus At Home se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer. Dit is altyd maklik om gasvry te wees wanneer jy die perfekte, vriendelike gaste het. Dit was vir ons 'n groot plesier om julle te kon huisves.

Hermanus At Home
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadia-straat 9, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlsmfWUCKPFxaiHuNhZEe6gem3hApOVEeyvJR2E4nFd6aN9iPLh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 9 Arcadia Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.427904 19.225289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem