Hermanus Beach Club 272

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 33 % af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Beskrywing

Hermanus Beach Club 272 is op die onderste verdieping van 'n veiligheidskompleks, Hermanus Beach Club, geleë. Dis naby talle winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede, en slegs 3 km vanaf die hartjie van Hermanus.

Dié eenheid het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 1 badkamer met 'n hoekbad, handstort, toilet en wasbak. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond en stoof, en 'n mikrogolfoond.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Geriewe by Hermanus Beach Club sluit swembaddens, mini-gholfbane, tennisbane, muurbalbane, 'n kinderspeelarea, wassery, winkel en 'n kroeg met DStv in.

Die kompleks is langs die nuwe hawe met baie winkels en restaurante geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by Hermanus Beach Club 272 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hermanus Beach Club 272 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R633 per nag (plek vir 6)

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 20 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za