LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beach Club 277 | LekkeSlaap
+20

Hermanus Beach Club 277

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hermanus Beach Club 277 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in privaat besit wat in die veilige Hermanus Strandklub-oord net 5 minute van die middedorp en naby verskeie swemplekke en strande geleë is. Die oord bied 'n privaat rotsstrand, tennis- en muurbalbane, 2 swembaddens en putt-putt.

Woonstel 277 bied slaapplek aan tot 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n lieflike uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Beach Club 277 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Hermanus Beach Club 277
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club 277 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bc4c7f228678850b3587c1764b6ba3be2cdfbbebdfd990f292632fcf27463bbce7d5966e508ec5dfa4b49bafe07c61d4dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.435142020828 19.214067932617
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem