LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beach Club Apartment | LekkeSlaap
+14

Hermanus Beach Club Apartment

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street Extension, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hermanus Beach Club Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die boonste verdieping in die Hermanus Beach Club-oord-kompleks.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ’n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n stort in die badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV en bied 'n see-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Hermanus Beach Club het 'n klubhuis, 2 swembaddens, tennisbane en 'n gimnasium. Dit is 4,7 km vanaf Hermanus met verskeie winkels en restaurante. Hermanus en die omliggende dorpies is bekend vir walviskyk binne seisoen en bied ander doendinge soos wynproe en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by Hermanus Beach Club Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Hermanus Beach Club Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Church Street Extension, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street Extension, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAELB3WBfDi6HGW3m1KR7h6wnE5qNa7a8ty2gDfXHxMvpxHXEIHD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Church Street Extension Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.435673061242 19.21689779051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!