LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hermanus Beach Club Apartment | LekkeSlaap
+14

Hermanus Beach Club Apartment

8 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir Hermanus Beach Club Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Valerie M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie M
Gesin met tieners

Die naweek was te kort, maar was absoluut hemels!

Alles was goed gekooördineer. Die aanwysings was perfek! Ons het ons terdeë geniet. Baie dankie.

Zadia F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Zadia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a good time. The only problem the shacks in the area.

Had a good time. A clean town.

Leonore S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore S
Gesin met tieners

Fantastic. Wow.

Vakansie was bo ons verwagting. See-uitsig pragtig. Ons het wakker geword met die geklank van die branders. Games vir die kinders uitgesort. Pools veilig. Kliëntediens goed. Thanks, Wendy, Frikkie en Marietjie. Ons maak weer so in 2020.

Rizana A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rizana A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geniet.

Die eenheid kan doen met n dakwaaier of 2 vir warm dae. Dit was skoon en netjies en die fasiliteite van oord was goed gewees. Die eenhede se nommers is glad nie duidelik nie.

Vernon A - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon A
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig en baie om te doen vir kinders.

Dis veilig, rustig en lekker vir kinders. Die woonstel was netjies ingerig met als wat jy benodig om te ontspan. As dit moontlik is, sal dit lekker wees as daar 'n warm swembad kan wees a.g.v van die weer wat so gou verander.

Hermanus Beach Club Apartment's terugvoer

Hi Vernon,
Dankie vir jou resensie. Ek stem saam oor die swembad. Dit sal lekker wees. Onse AGM ontmoet in n paar weke. Ons sal dit voorstel.
WJ

Hermanus Beach Club Apartment
Lionel H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die woonstel is netjies en redelik ruim vir 2 mense. Die eienaar moet asseblief die sofa onmiddellik vervang. Mens voel net plank wanneer jy op die sofa sit.

Hermanus Beach Club Apartment's terugvoer

Dear Lionel,

Thank you for your feedback, it is noted. I agree and plan to do that soonest.

Regards,
Wendy-Joy

Hermanus Beach Club Apartment
Manfred H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manfred H
Saam met vriende

Skoon en veilig.

Toiletsitplek is stukkend.

Hermanus Beach Club Apartment's terugvoer

Dear Manfred,

I am pleased you enjoyed your stay.

I do apologise for the broken toilet seat. I did ask my co-host to replace it and have reminded him again.

We do hope to see you again sometime in the future.

Regards,
WJ

Hermanus Beach Club Apartment
Lanie D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Aangename ervaring en sal weer daarvan gebruik maak.

Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street Extension, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAELB3WBfDi6HGW3m1KR7h6wnE5qNa7a8ty2gDfXHxMvpxHXEIHD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Church Street Extension Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.435673061242 19.21689779051
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!