Hermon Gasteplaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hermon Gasteplaas is 13 km vanaf die Vioolsdrift-grenspos aan die oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis is op ‘n koppie geleë en bied ‘n pragtige uitsig oor die plaas en nabye berge. Die plaas is ook die begin van die Richtersveld en bied die ideale oornagstop vir gaste wat ná of van Namibië reis of net 'n rustige tydjie wil beleef.

Verblyf is beskikbaar in 'n rustieke drieslaapkamer-plaashuis met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en lugversorging. Verder is daar ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus.

Gaste kan voetslaan, fietsry en visvang op die plaas.

Slaapplek

'n Bespreking by Hermon Gasteplaas sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hermon Gasteplaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za