LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Herolds Bay Luxury Apartment | LekkeSlaap
+6

Herolds Bay Luxury Apartment

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404-hoofweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Herolds Bay Luxury Apartments bied gehalte-vakansieverblyf net 150 m vanaf Heroldsbaai se strand. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en ander trekpleisters.

Dié dupleks beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea en sitkamer met gemaklike sitplek.

Die eenheid het 'n balkon en patio.

Die kompleks bied veilige parkeerplek met kaart-toegangbeheer. Die eenheid het 1 aangewese parkeerplek.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Herolds Bay Luxury Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Herolds Bay Luxury Apartment
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • R404-hoofweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Herolds Bay Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R404-hoofweg, Heroldsbaai, 6615, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAti6FkrEHkKH7bk8prv6BCN0xP8ft3eXedXRH8Jl1kT6yP1UQCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 R404 Main Road Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.05321 22.39086
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!