LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Herolds Bay Resort | LekkeSlaap
+28

Herolds Bay Resort

Selfsorg
Wielewaal (front oos)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n instapstort. Die leefarea het 1 enkeldagbed en 'n groot kombuisie. 'n Draagbare braai is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Suikerbekkie (aan die seekant)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n stapelbed. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis en 'n groot stoep met 'n braai- en boma-area en 'n uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tiptol (front noord)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die leefarea het 2 enkeldagbeddens en 'n etenstafel. Daar is 'n kombuisie, buitebraai-area, en 'n groot dek met 'n uitsig oor die woud en see.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jangroentjie (front wes)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n aparte ovaalbad en 'n stort. Die leefarea het 'n enkelbed en 'n enkeldagbed. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie, 'n braai-area met 'n uitsig oor die see en woud, en 'n stoep- en dekarea. 'n Enkelslaapbank kan op versoek gereël word.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heroldsbaai-oord, 2 km van die Oubaai-afdraai van die R404 na Heroldsbaai af, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf1b3c79969db2f58b95979c1b076bfab8eacab2531338f1c4881bd0ce58186d6c2cba9d992f2af2fe9b1dd654d5e8693563?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 46 5 1 5 Herold's Bay Resort 2km on Oubaai Turn-off from R404 to Herold's Bay 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.04234967196 22.396877110004
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!