LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heron Bay House | LekkeSlaap
+11

Heron Bay House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Bay Mews 4, Sunset Links Residensiële Landgoed, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Heron Bay House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis op die Sunset Links Residensiële Landgoed in Milnerton. Hierdie gesinshuis is die ideale plek vir gaste wat van onthaal hou en bied binne- en buite-areas waar gaste kan kuier.

Al 3 slaapkamers front noord. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die gesinskamer vir 'n ekstra gas. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die huis beskik oor 2 leefareas, 'n ruim eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die studeerarea is propvol literatuur en is tussen die slaapkamers.

Die huis het ook 'n tuin, swembad, dekareas, 'n kaggel, 'n buitebraai, gasbraai en 'n Jacuzzi met sitplek vir 6 gaste onder die bome.

Slaapplek

’n Bespreking by Heron Bay House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Italiaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heron Bay Mews 4, Sunset Links Residensiële Landgoed, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heron Bay Mews 4, Sunset Links Residensiële Landgoed, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALurmkbEcgx4TIptixHs8ULxbMAGrpETTl97OkgES1ig1Fn6z04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 800  per nag (plek vir 6) 4 Heron Bay Mews Sunset Links Residential Estate, Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-18:00 10:00 -33.865134363059 18.491366271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!