LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heron Chase Noordhoek Self-Catering | LekkeSlaap
+22

Heron Chase Noordhoek Self-Catering

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Heron Chase Noordhoek Self-Catering
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Pierre V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met vriende

Maklik, doeltreffend en ekonomies.

Kim, die gasheer, was vriendelik en verwelkomend. Die woonstelle is netjies en skoon. Die area, Noordhoek, is baie veilig en rustig. Die uitsig van die stoep/dek af is iets spesiaal.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Easy, efficient and economical.

Kim, the host, was very friendly and welcoming. The apartments was neat and tidy. The area, Noordhoek, is very safe and peaceful. The view from the outside patio/deck is something special.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leonie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was vreeslik lekker om daar te bly. Die eienaar Paul is baie gaaf en die studio is pragtig binne. Ons beveel dit definitief aan! Ons sal toe oë weer daar gaan oornag!

Artho V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Artho V
Gesin met klein kinders

Was fantasties.

Was regtig wonderlik met ongelooflike diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Was great.

Was really great with awesome service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Heron Chase Noordhoek Self-Catering's terugvoer

Good day Artho,

Thanks so much for your lovely review. Can’t wait to have you back with us!
All the best Heron Chase

Heron Chase Noordhoek Self-Catering
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolf Power-singel 1 , Noordhoek, 6335, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt3VncuR7xpVPK2WUMeGhVkTGSAhPSIjO0EYEBxqPXZUqqY3RrH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 1 Wolf Power Close Noordhoek 6335 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.11254468849 18.383108179185
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!