LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heron Cottage | LekkeSlaap
+20

Heron Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 13, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 299 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Heron Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis in Marina Da Gama, Kaapstad. Die kothuis is naby die Zandvlei Estuary Natuurreservaat en binne 4 km vanaf Muizenberg-strand en Surfer's Corner.

Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore toegerus.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet, banke om op te ontspan, 'n kaggel en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea lei na die stoep en die tuin met braaigeriewe. Parkeerplek is in die straat beskikbaar vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Heron Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Heronweg 13, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 299
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heronweg 13, Marina Da Gama, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ce392ed5571a1cd898543c8ab9d9ce7c71af5ef581a80175a2f7c7131d5f368a3764209861c4e3a93892648db3847a6b5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299  per nag(plek vir 4) 13 Heron Road Marina Da Gama 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.081021 18.476634
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!