LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heron Loop Self-catering House | LekkeSlaap
+27

Heron Loop Self-catering House

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Heron Loop Self-catering House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Francois S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Was aangenaam verras. Baie mooi uitsig. Netjies en skoon.

Corne N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne N
Gesin met klein kinders

Rustig, baie netjies en met 'n fantastiese uitsig.

Ons het heerlik rustig gekuier, die plek is goed toegerus en baie netjies. Sal definitief weer oorweeg indien ons weer in daardie rigting gaan.

Riekert V - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riekert V
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het baie lekker gekuier. Sal altyd terug gaan vir toekomstige ysterman-kompetisies.

Heron Loop Self-catering House's terugvoer

Hi Riekert.
We are very glad you enjoyed you short stay. You always welcome to come again.
Regards,
Cecil

Heron Loop Self-catering House
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herondraai 544, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTNiNDc1LWQxZjItNDU3My05ZjU3LTZmMGI1ZmJkM2Q4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 544 Heron Loop Chintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.821062 28.112697
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!