Herr Establishment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Herr Establishment is 'n vakansiewoonstel wat in die bekende Big Bay-omgewing geleë is. Big Bay se strand is wëreldwyd bekend vir topgehalte seeplankry en vlieërbranderry.

Die eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie met kroegstoele. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 gaste en gemaklike sitplek in die leefarea met 'n platskerm-TV.

Hierdie woonstel is in 'n sekuriteitskompleks met 24 uur-sekuriteit en daar is 2 parkeerplekke beskikbaar. Daar is 'n pragtige uitsig op Tafelberg met die Atlantiese Oseaan op jou drumpel! Daar is ook verskeie winkels en restaurante binne stapafstand vir gaste se gerief.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Herr Establishment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za