LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Heseldon Place | LekkeSlaap
+23

Heseldon Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldon-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Heseldon Place is 'n luukse dubbelverdiepinghuis. Dit is geleë in die hartjie van Rondebosch se Golden Mile en is 'n veilige, privaat en gerieflike wegbreekplek vir 'n vakansie in die Kaap.

Ons het 3 slaapkamers op die boonste vloer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer, 'n instapkas, luisterryke berguitsigte en lugversorging. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n volledige aparte badkamer met 'n groot stort, en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer.

Op die onderste vloer is daar 'n TV-kamer met lugversorging en ondervloerse verhitting, 'n lieflike kombuis met 'n ontbytarea, 'n opwaskamer, gaste-toilet, eetkamer en formele sitkamer. Daar is ook 'n alternatiewe slaapkamer onder met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer vir groepe wat dit sou benodig.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in die motorhuis en 1 in die oprit van die volledig omheinde en privaat perseel. Daar is ook 'n swembad (wat nie omhein is nie), 'n lieflike, breë stoep met berguitsigte, gemaklike stoepmeubels en 'n Weber.

Ongelukkig laat ons nie kinders onder 12 toe nie.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Heseldon-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heseldon-weg, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmMjFjNTg5LWM4OWUtNDBiNS05OGI2LTg2OThjYWMzMTkzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 300  per nag (plek vir 5) Heseldon Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.967699061447 18.483197775463
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!