LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mulberry House | LekkeSlaap
+60

Mulberry House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesperus-straat 52, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R799 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mulberry House bied 3 selfsorg-eenhede op die perseel in Alberton. Dit is ideaal geleë naby lughawens en ander geriewe.

Mulberry House is die hoofhuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die huis het 'n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n tuin met 'n braai-area. Daar is ook gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe beskikbaar.

Mulberry Cottage is apart van die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Wasgoeddienste, gratis WiFi en oorgenoeg parkeerplek vir voertuie word voorsien.

The Cabin is 'n aparte houthuise in die tuin geleë en meer privaat. Dit beskik oor 2 slaapkamers. Die hoof slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en het 'n sitkamer met 'n TV. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Die perseel beskik oor elektriese omheining en geslotekringtelevisie-monitors. Dié eenheid is lekker naby Alrode, Alberton se middestad, gholfbane en winkelsentrums. Die Rand-lughawe en O.R. Tambo Internasionale Lughawe is 15 tot 25 minute se ry hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Mulberry House
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Hesperus-straat 52, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Mulberry House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesperus-straat 52, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNTJmNjZjLTQ0YTEtNDY2Yy05NmEyLTZlMzNiYWE1MmU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 52 Hesperus Street Raceview 1449 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.274915 28.113386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!