LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mulberry House | LekkeSlaap
+60

Mulberry House

1 resensie
Selfsorg
Mulberry-kothuis
Vanaf R799
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n privaat ingang en is apart vanaf die hoofhuis. Dit het sy eie badkamer, kombuisie en patio. Daar is slaapplek vir slegs 1 of 2 volwassenes.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Was en strykL R250 per dag Skoonmaakdienste na 'n partytjie: R1000 sou daar enige gemors na 'n ongemagtigde partytjie wees. Romantiese pakette: R400+. Dit moet asb. vooraf bespreek word. Sluit in: - Versierings (roosblare op die bed en in die bad) - Wyn of sjampanje - Blomme - Sjokolade Bottelwater: R18 per bottel. 'n Gedeelte hiervan gaan aan liefdadigheid en dit moet asb. voor die inklokdatum bestel word sodat dit in die yskas kan wees wanneer jy arriveer. Gaskoeldranke kan ook voorsien word op versoek voor aankoms teen R20 per blikkie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die houthusie by Mulberry Place
Vanaf R1 299
per eenheid
Beskrywing

Dié huise is 'n aparte houthuisie in die tuin en meer privaat. Dit beskik oor 2 slaapkamers, die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is ten volle toegerus en die sitkamer het 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar, asook braageriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Was en strykL R250 per dag Skoonmaakdienste na 'n partytjie: R1000 sou daar enige gemors na 'n ongemagtigde partytjie wees. Romantiese pakette: R400+. Dit moet asb. vooraf bespreek word. Sluit in: - Versierings (roosblare op die bed en in die bad) - Wyn of sjampanje - Blomme - Sjokolade Bottelwater: R18 per bottel. 'n Gedeelte hiervan gaan aan liefdadigheid en dit moet asb. voor die inklokdatum bestel word sodat dit in die yskas kan wees wanneer jy arriveer. Gaskoeldranke kan ook voorsien word op versoek voor aankoms teen R20 per blikkie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mulberry Huis
Vanaf R1 999
per eenheid
Beskrywing

Dié pragtige huis beskik oor 4 slaapkamer met 2 badkamer. Dit het 'n tuin met 'n lieflike patio en braai-area. Gratis WiFi en DStv is by die tarief ingesluit.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Was en strykL R250 per dag Skoonmaakdienste na 'n partytjie: R1000 sou daar enige gemors na 'n ongemagtigde partytjie wees. Romantiese pakette: R400+. Dit moet asb. vooraf bespreek word. Sluit in: - Versierings (roosblare op die bed en in die bad) - Wyn of sjampanje - Blomme - Sjokolade Bottelwater: R18 per bottel. 'n Gedeelte hiervan gaan aan liefdadigheid en dit moet asb. voor die inklokdatum bestel word sodat dit in die yskas kan wees wanneer jy arriveer. Gaskoeldranke kan ook voorsien word op versoek voor aankoms teen R20 per blikkie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesperus-straat 52, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNTJmNjZjLTQ0YTEtNDY2Yy05NmEyLTZlMzNiYWE1MmU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 52 Hesperus Street Raceview 1449 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.274915 28.113386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!