LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mulberry House | LekkeSlaap
+60

Mulberry House

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R 390 skoonmaakfooi per bespreking.

Huisreëls

Was en strykL R250 per dag

Skoonmaakdienste na 'n partytjie: R1000 sou daar enige gemors na 'n ongemagtigde partytjie wees.

Romantiese pakette: R400+. Dit moet asb. vooraf bespreek word.

Sluit in:
- Versierings (roosblare op die bed en in die bad)
- Wyn of sjampanje
- Blomme
- Sjokolade

Bottelwater: R18 per bottel. 'n Gedeelte hiervan gaan aan liefdadigheid en dit moet asb. voor die inklokdatum bestel word sodat dit in die yskas kan wees wanneer jy arriveer. Gaskoeldranke kan ook voorsien word op versoek voor aankoms teen R20 per blikkie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Vanaf R799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hesperus-straat 52, Raceview, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNTJmNjZjLTQ0YTEtNDY2Yy05NmEyLTZlMzNiYWE1MmU0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R799  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 52 Hesperus Street Raceview 1449 Gauteng 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -26.274915 28.113386
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!