Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heugh Road Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heugh-weg 55, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6071, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Heugh Road Guest House is net 1 km van Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe af geleë en net 3 km van die strand af. Die gastehuis is pragtig versier met 11 ruim en luukse kamers. Dit is die ideale akkommodasie vir sakereisigers én toeriste.

Die kamers het dubbel- of koninggrootte-beddens en is elkeen uniek versier en het privaat toegang van die stil tuin af. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Volledige Engelse ontbyt word ingesluit. Al die kamers het lugversorging.

Heugh Road Guest House bied veilige parkeerplek en wasgoeddienste. Daar is ook konferensiegeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Heugh Road Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Johan Floris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 9

Ligging

  • Heugh-weg 55, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6071, Oos-Kaap
  • Gaste dink Heugh Road Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heugh-weg 55, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6071, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANGldOxsuClLvJ6AqY5z8Y6nBbgj6zhXRiFx0YyUQ8P8SPk4don?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 55 Heugh Road Walmer 6071 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.976296062287 25.606578615616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem