LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibbers on the Beach | LekkeSlaap
+14

Hibbers on the Beach

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 994, Mariner Mews, Eenheid 4, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hibbers on the Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van 'n woonstelkompleks wat op Hibberdene se pragtige kuslyn geleë is. Die woonstelkompleks is op die strand en is sowat 2 minute van Hibberdene Village Mall af.

Die woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n groot sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer. Die sitarea en oopplan-kombuis is ideaal vir 'n lekker gesinskuier. Daar is selfsorggeriewe in die kombuis, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die huis het 'n ingeboude braai én 'n draagbare braai en bied 'n groot patio waar gaste kan terugsit en die pragtige see-uitsigte inneem, maar ook die jongspan dophou waar hulle op die grasperk of in die seesand baljaar.

Gaste moet asb. hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek, asook privaat sekuriteit wat rondom die eenhede en op die strandfront patrolleer tussen 18:00 en 06:00. Die woonstel word deur trappe bereik en volledige DStv kan teen 'n ekstra daaglikse fooi gehuur word. Die woonstel is ideaal vir gesinsvakansies. Kom bring ure by die getypoel deur wat nie ver van die eenheid af is nie, kuier op Hibberdene se hoofstrand wat sowat 1 km weg is, of besoek die Hibberdene Village wat 'n Engen QuickStop, 'n kruidenierswarewinkel, drankwinkel, apteek, 'n hardewarewinkel en wegneem-eetplekke het.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibbers on the Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Hibbers on the Beach
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Barracuda Boulevard 994, Mariner Mews, Eenheid 4, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hibbers on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Barracuda Boulevard 994, Mariner Mews, Eenheid 4, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZWYyNjUzLWRjZjUtNDFmMS04OTBhLWYzZGVhNmJkNTk5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Barracuda Boulevard 994 Unit 4 Mariner Mews 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.573643 30.576485
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!