Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

HIbernian Towers 1006

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hibernian Towers 1006 is 'n selfsorgwoonstel in die Hibernian Towers-gebou op die strandfront in Strand. Dit is naby Somerset-Wes en die Kaapse Wynlande.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis en 'n leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n LCD-TV met die volle DStv-pakket. Die woonstel spog met ondervloerse verhitting. Daar is 'n balkon met 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en die pragtige Helderberge en Hottentots-Hollandberge. Die balkon het buitemeubels en braaigeriewe.

Die hysbak werk tydens beurtkrag en daar is Magneto-ligte in die woonstel. Die WiFi werk met 'n UPS. Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, sauna en 'n swembad op die vierde verdieping, asook 'n winkeltjie, koffiewinkel, restaurant en 'n spa en haarsalon op die grondverdieping.

Die Stellenbosch Wynroete met verskeie wynplase is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is op die Golden Mile geleë en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Slaapplek

’n Bespreking by HIbernian Towers 1006 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir HIbernian Towers 1006
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Chantel Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 113

Jaar gelys 10

Ligging

  • Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink HIbernian Towers 1006 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers Eenheid 10.6, Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmZDZmMDNjLWZjODItNDlmOC1hZTg2LTk5OWVlNjQyMzc2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 Unit 10.6 Hibernian Towers Beach Road 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.11406753975 18.822932652779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem