Hibernian Towers 1405
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hibernian Towers is die gewildste woonstelblok in Kusweg, Strand.
Hierdie stylvol gemeubileerde woonstel is op die veertiende verdieping en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n eetkamertafel vir 8 persone en die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv. Die woonstel het ook gratis WiFi.
Die vierde verdieping van die gebou bied 'n gimnasium, stoomkamer en sonverhitte swembad. Op die grondvloer is daar 'n koffiewinkel, haarsalon, geriefswinkel, Casa del Sol restaurant, spa- en skoonheidsalon. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit, sekuriteitskameras en toegang deur magnetiese skyfies.
Slaapplek
’n Bespreking by Hibernian Towers 1405 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Hibernian Towers 1405 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10