LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 1405 | LekkeSlaap
+32

Hibernian Towers 1405

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Hibernian Towers 1405
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mathilda V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V
Saam met vriende

Het lekker gebly.

Mooi see- en berg-uitsig en woonstel het alles wat ons verblyf heerlik gemaak het soos DStv en gratis WiFi. 2 parkeerplekke is regtig 'n bonus!

Johan D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Netjies, skoon en baie veilig. Loved the place.

Carin A - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin A
Saam met vriende

Skoon, netjies, perfek geleë!

Vriendelike diens, pragtige uitsig oor die see, skoon en netjies. Prys baie goed.

Madeleine N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N
Gesin met tieners

Goeie kwaliteit verblyf met stunning view oor see.

Goeie waarde vir geld. Ruim verblyf met goeie afwerking. Goeie sekuriteit. Baie netjies en gerieflik.

David S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig en wonderlike plek om vakansie saam met familie te spandeer.

Baie vriendelik ontvang en na woonstel geneem. Alles is mooi aan ons verduidelik. Pragtige uitsig oor die baai. Die hele gebou is baie veilig met veilige parkering. Dit was die perfekte plek om lekker te kon uitrus en ontspan saam met die familie. Die woonstel was baie netjies en skoon gewees met baie spasie vir 'n familie. Baie dankie aan Heidi en Blackie, ons sal definitief weer hier kom kuier.

Marius D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marius D

Teleurgesteld.

Met aankoms, geen persoon/agent om mens te verduidelik waarheen om te gaan met al die deure en parkering nie. Geen braaigeriewe op die balkon soos op webtuiste gesien nie. Meubels is goed, maar net 1 TV met Extra View geriewe. Geen pause of recording nie. Hier bo is hopeloos te veel wind. Die eenheid is in 8 dae nooit skoongemaak nie. Nee wat, lyk mooi, maar hier bly hier ek nie maklik weer nie. Ek het per ongeluk 'n glas gebreek en 'n tweede het omgeval in die klein wasbakkie. Vir seker nie gelukkig nie.

Janita P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita P

Ons verblyf was regtig uitstekend! Baie dankie.

Die woonstel was presies soos die advertensie. Baie netjies, vinnige WiFi, volledige DStv, baie gemaklike slaaparea. Dit was regtig baie lekker.

John J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Dit was baie lekker om net 'n slag weg te kom van die daaglikse roetine en net te ontspan. Ons sal beslis weer hier bespreek in die nuwejaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was awesome.

It was nice to get away from the daily routine and to just relax. The view was fantastic and we really enjoyed our stay. We will contact you again in the new year to make the next booking.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lilian Grau G - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian Grau G

Dit was baie lekker verblyf met 'n mooi uitsig.

Hibernian Towers is 'n pragtige gebou en die perfekte plek om vakansie te hou. Dit is netjies onderhou en veilig. Dit is jammer dat ons nie van die swembad en die sauna gebruik kon maak nie (waterbeperkings). Die uitsig is baie mooi regrondom. Dit was baie aangename verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a very nice stay with an awesome view.

Hibernian Towers is a beautiful building and a perfect place to have your holiday. It is well maintained and safe. It was a pity that we could not use the swimming pool and the Sauna. (water restrictions). The view is very nice almost all around. All in all it was a pleasant stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elma M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma M
Saam met vriende

Baie lekker.

Dit was 'n genotvolle week. Sal weer daar gaan bly.

Barries B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barries B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n awesome vakansie in n pragtige woonstel. Definitief aanbeveel.

Die woonstel was ongelooflik lekker. Dit was fantasies netjies end skoon. Al die toebehore was beskikbaar. Ek sou dalk aanbeveel dat daar 'n besem en 'n mop beskikbaar moet wees vir mense wat self will skoonmaak. Dankie vir die eienaar jou plek is awesome. Sal eenheid aanbeveel vir almal. Dankie Heidi van LekkeSlaap. Sal weer daar gaan bly.

Johanette V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike vakansieverblyf.

Netjiese, skoon woonstel met 'n lieflike uitsig. 'n Lugreëling sal die woonstel verbeter, die vensters kan nie altyd oop gelos word deur die nag nie, as gevolg van sterk winde. Sal weer die woonstel bespreek vir 'n vakansie.

Gerhard G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G
Gesin met tieners

Baie goeie ligging en netjiese woonstel.

Baie netjiese woonstel en goed geleë. Veilige parkering en sekuriteit. Wonderlike uitsig oor Valsbaai en berge.

Chantal A - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal A
Gesin met tieners

Fantastic.

The flat was neat and tidy, linen clean, fresh and crisp. It was home away from home. Air conditioning will make it only better especially on days when the wind does not permit opening of windows and doors. Excellent security. The perfect gem! The view from the balcony was exquisite!

Pieta V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieta V

Baie besig.

Hibernian Towers 1405 is 'n pragtige plek met alles wat jy benodig. Daar is net een probleem, ons het baie warm gekry ─ miskien moet waaiers oorweeg word in die kamers. As gevolg van die hitte kon ons nie slaap in die nag nie en maak jy die deure oop is dit die geraas van mense wat op die strand is tot laatnag wat jou wakker hou.

was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNGQwNGFlLThhZDMtNDcxOS05ZDZjLTEzMGU3MWVkOGE3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 09:00 -34.114216224229 18.82313400507
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!