LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 1405 | LekkeSlaap
+32

Hibernian Towers 1405

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hibernian Towers 1405
Selfsorg 2 Motorhuisparkeerplekke
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af. Geldig vanaf 2 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat vooraf via EFT betaal moet word en gaste sal aanspreeklik wees vir verdere skade.
Sleutels word op die terrein afgehaal, geen kontantbetalings word aanvaar nie, aangesien die balans volledig via EFT betaal moet word.
Onder geen omstandighede mag die aantal gaste wat gespesifiseer is oorskry word nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar bring asseblief jou eie strandhanddoeke saam.
Gasbraai beskikbaar teen R500 per verblyf
Daar is 'n skoonmaakdiens teen R450 per dag, afhangend van beskikbaarheid, indien dit vooraf gereël word.
Gaste is aanspreeklik vir enige besering, verlies of skade wat mag gebeur tydens hul verblyf.
Gaste mag nie laat inklok nie, tensy dit vooraf bespreek is tydens die bespreking van verblyf. Dit geld ook vir uitklok.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
was R1 400
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cilliers-straat & Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyNGQwNGFlLThhZDMtNDcxOS05ZDZjLTEzMGU3MWVkOGE3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 050  per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-17:00 09:00 -34.114216224229 18.82313400507
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!