Hibernian Towers 301

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibernian Towers 301 is 'n luukse selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Hibernian Towers-kompleks in Strand. Die woonstel het 'n ongelooflike uitsig oor die baai en is net 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute vanaf die Kaapse middestad en naby verskeie Stellenbosch-wynplase.

Dié oopplan-eenheid het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed, badkamer met 'n bad en stort, sitarea en moderne kombuis wat volledig toegerus is. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n gasbraai en 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstelblok bied 'n binnenshuise swembad op die vierde verdieping, asook 'n gimnasium. Daar is direkte toegang tot die strand waar jy lekker kan stap of draf. Daar is ook 'n swembadterras en veilige kelderparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibernian Towers 301 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibernian Towers 301 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 597 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za