Hibernian Towers 305

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibernian Towers is een van die mees skouspelagtige woonstelgeboue teen die Strand se strandfront. Die woonstel bied ongelooflike uitsigte oor die baai en is 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, 30 minute van Kaapstad se middestad af en dit is naby die invloedryke Stellenbosch-wynkelders.

Dié oopplan-eenheid het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n sitkamertjie en 'n moderne en volledig toegeruste kombuis. Geriewe sluit 'n lugversorger, TV met volledige DStv en 'n Nespresso-koffiemasjien in.

Die woonstelblok het 'n binnenshuise swembad op die vierde verdieping en 'n volledig toegeruste gimnasium. Hierdie kompleks bied direkte toegang tot die strand met sy ellelange kuslyn, ideaal vir stap of hardloop. Gaste kan ook net luilekker langs die swembad ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibernian Towers 305 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibernian Towers 305 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 597 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za