Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibernian Towers 308

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hibernian Towers 308 is 'n luukse selfsorgwoonstel in die bekende Hibernian Towers-gebou in die Strand se strandfront. Dit is naby Somerset-Wes en grens aan die Kaapse Wynlande.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die woonstel beskik oor 'n sitarea met ondervloerse verhitting, 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi. Daar is ook 'n balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Dit bied 'n uitsig oor die see, op Tafelberg en die Hottentots-Hollandberge.

Die Hibernian Towers-gebou het 'n gimnasium, sauna en 'n gemeenskaplike swembad op die vierde verdieping, asook 'n winkeltjie, koffiewinkel, restaurant, spa en 'n haarsalon op die grondverdieping.

Die Stellenbosch-wynroete, met verskeie wynplase, is net 15 tot 25 km weg. Die woonstel is 15 tot 25 km vanaf die Stellenbosch Wynroete geleë en is op die Goue Myl wat met verskeie aktiwiteite spog. Die woonstel is stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 308 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Hibernian Towers 308
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 308 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibernian Towers, Kusweg, Strand, 740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMffQBzRtiTpMlp1FQZhOfyaUqqBBi9TVpqXhpZWbDD0oKe5Jeo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Hibernian Towers Beach Road 740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.114054116061 18.822924792767