LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 309 | LekkeSlaap
+28

Hibernian Towers 309

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers 309 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gebou met 22 verdiepings aan die seekant in die Strand. Dié gebou is stapafstand van winkels en restaurante af.

Hibernian Towers 309 het 1 slaapkamer, 'n volledige badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die badkamer het 'n bad en stort en die kombuis is toegerus met 'n ingeboude stoof, vrieskas-yskas, mikrogolfoond, tuimeldroër en wasmasjien. Daar is 'n TV met DStv. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Die eenheid het lugversorging en 'n koopkrag-meter.

Gaste kan gerus op die balkon ontspan terwyl hulle uitkyk oor die strand. Daar is ook 'n gasbraaier beskikbaar. Onderdak-parkeerplek word voorsien, die gebou het 24 uur-sekuriteit, daar is sekuriteitskameras en toegang word beheer deur middel van magneetskyfies.

'n Gimnasium, sauna en binnenshuise swembad is op die vierde verdieping beskikbaar en daar is 'n koffiewinkel, geriefswinkel, haarsalon, restaurant, spa en gesondheidssentrum op die onderste verdieping..

Die Strand is 'n prentjiemooi kusdorpie aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai, net 7 km vanaf Somerset-Wes. Dié gewilde vakansiebestemming bied 'n strand wat 5 km strek, uitsigte oor die Kaapse Skiereiland en 'n vermaakarea teen die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 309 sluit in:

Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Hibernian Towers 309
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 309 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Kusweg en Sarel Cilliers-straat, Strand, Kaapstad, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NWM1ZDc5LWVmYmItNGY0My04MjJiLWQyNjA4NDhjMzY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.11421256123 18.822875681615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!