LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hibernian Towers 313 | LekkeSlaap
+9

Hibernian Towers 313

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cilliers en Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 020 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hibernian Towers is geleë in Strand naby Kaapstad. Hierdie selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer is ideaal op die strand geleë. Dit is ook naby Somerset-Wes op die randjie van die Kaapse Wynlande en die bekende Stellenbosch is maar 10 min weg.

Die slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en die sitkamer bied ook 2 enkelslaapbanke. Die kombuis is ten volle toegerus. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër, ondervloerse verhitting, LCD-TV met satelliet-TV en 'n DVD/CD-speler in. Daar is 'n pragtige uitsig op Tafelberg en die pragtige Helderberg en Hottentots-Hollandberge.

WiFi is beskikbaar.

Die gebou het 'n gimnasium, sauna en swembad op die vierde verdieping. Daar is ook 'n deli, winkel, spa en haarsalon en meer op die onderste verdieping. Die woonstel is gerieflik geleë op die Goue Myl, stapafstand van verskillende winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Hibernian Towers 313 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hibernian Towers 313
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Hoek van Sarel Cilliers en Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hibernian Towers 313 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sarel Cilliers en Kusweg, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3YTMzM2NjLTM2YWEtNDUxMy05YzRhLTQxYTY2ODEwMTllOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 020  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 C/o Sarel Cilliers and Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.11404301275 18.822863101959
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!