Hibernian Towers 405

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hibernian Towers is een van die mees skouspelagtige woonstelgeboue op die ongerepte Strand se kuslyn. Die woonstel bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en is net 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af, 30 minute van die middestad af en ook na aan die uitstekende Stellenbosch wynkelders.

Die oopplan-eenheid het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer met 'n bad en stort, 'n klein sitarea en 'n moderne, volledig toegeruste kombuis. Geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n TV met DStv en 'n Nespresso-masjien in.

Die woonstelgebou het 'n binnenshuise swembad op die vierde vloer en volledig toegeruste gimnasium. Daar is direkte toegang tot die strand van die toring af, met 'n strandfront wat vir kilometers strek en ideaal is vir stap of draf. Daar is ook 'n swembad op die terras vir diegene wat eerder net wil ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Hibernian Towers 405 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hibernian Towers 405 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 597 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za